Langebaan Akkommodasie by 1000 Dae | LekkeSlaap
+38

1000 Dae

4 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
1000 Dae
Selfsorg.
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 23 Jul 2020 tot 31 Aug 2020.

Belasting en Ekstras

'n Breekskadedeposito van R2500 word gehef en is betaalbaar met aankoms.
Geen rampartye, hennepartye of 21ste verjaarsdagpartytjies word toegelaat nie.
Geen matriekvakansie- of studentebesprekings word aanvaar nie. Selfs al bespreek ouers namens studente, sal toegang geweier word.
As partytjies by die instansie gehou word of enige ander reëls word gebreek, sal die bespreking onmiddellik gekanselleer word en sal geen terugbetalings verwerk word nie.
Slegs die maksimum aantal gaste soos aangedui op die lys word toegelaat. Indien addisionele gaste, hetsy volwassenes of kinders, saamgebring word, sal die bespreking ook sonder terugbetaling gekanselleer word.
Let asb. dat die Jacuzzi alleenlik vir die eienaar se gebruik is.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 2500 moet direk aan die instansie betaal word.

was R5 500
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 16)
was R5 500
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 16)
was R5 500
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casos-weg 10, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi7gTky3Lk1Lngw5EMzFVldXKzCe19oJFSdLXd35c6uaxlVNKwd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R5 500, nou Vanaf R4 950  per nag (plek vir 16) 4 5 1 5 10 Casos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.051389717468 18.043414807375
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za