Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1001 Bermudas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 74, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 275 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1001 Bermudas is ’n luukse selfsorgwoonstel in die veilige Bermudas-kompleks in Umhlanga Rocks. Hierdie kompleks bied direkte toegang tot die strand en die bekende promenade.

Die woonstel is op die tiende verdieping en het lugversorging. Dit bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n ruim oopplan-sitarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n skuifdeur wat lei na ’n balkon wat lieflike uitsigte oor die see bied. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het ’n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis het al die nodige toebehore om etes te kook en voor te berei, insluitend ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die aangrensende oopplan-sitarea het ’n TV met DStv en lei ook na ’n balkon.

Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad en daar is veilige parkeerplek met ’n elektroniese hek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste

Ligging

  • Lagoon-rylaan 74, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 275
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 275
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 74, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9d884c5d90ba93ac02c267dedd209a4aaa1650eb2abe41663c2f0629ca5f6c05d9bb9e0eb16d41da525952ff6aef091bbd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 275 per nag (plek vir 6) 74 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -29.717358169859 31.092054566934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang