4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Canal Quay Road, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
1002 @ Quayside is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel oorkant die strand in Point Waterfront, Durban. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie met pragtige see-uitsigte.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoele, 'n wasmasjien en tuimeldroër toegerus is. Langsaan is die sitarea met rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die balkon met meubels en 'n gasbraai. Veilige parkeerplek in die kompleks is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ruth Tholakele Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 40 Canal Quay Road, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1002 @ Quayside het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Canal Quay Road, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang