1002 La Ballito
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg 4, La Ballito 1002, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
1002 La Ballito is 'n moderne en praktiese selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in Willard's Beach, Ballito geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin en spog met 'n mooi see-uitsig en maklike toegang tot die strand.
Hierdie woonstel is op die 10de verdieping en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat slegs geskik is vir kinders. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n toonbank met stoele, asook 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n TV en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word voorsien.
Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike braai-area, hoofswembad, 'n klein swembad vir kinders en 'n speelarea met 'n klimraam. Gaste is ook stapafstand van 'n winkelsentrum af.
Slaapplek
’n Bespreking by 1002 La Ballito sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Jack Powell-weg 4, La Ballito 1002, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1002 La Ballito het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powell-weg 4, La Ballito 1002, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom