1003 City Junction
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Mandume- en Ndemufeyo-straat, City Junction 1003, tiende verdieping., Windhoek, 0000, Khomas
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1003 City Junction is 'n selfsorgwoonstel op die tiende verdieping van die City Junction-kompleks in die hartjie van Windhoek se middestad. Die City Junction-kompleks is naby die Wernhil Park-winkelsentrum, Roman Catholic-hospitaal, restaurante en 'n besige naglewe.
Die woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en rooster toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer lei na 'n klein onderdak balkon en 'n klein ketelbraai is beskikbaar.
Die woonstel word via 'n hysbak bereik en daar is 24 uur-sekuriteit by die ingang van die gebou. Onderdakparkeerplek word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by 1003 City Junction sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Ligging
- Hoek van Mandume- en Ndemufeyo-straat, City Junction 1003, tiende verdieping., Windhoek, 0000, Khomas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Mandume- en Ndemufeyo-straat, City Junction 1003, tiende verdieping., Windhoek, 0000, Khomas
- Geen kinders onder 12