LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1007 South Coast Riviera | LekkeSlaap
+14

1007 South Coast Riviera

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir 1007 South Coast Riviera
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ruzelda J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruzelda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief als wat 'n vakansie moet wees.

Alhoewel die weer nie altyd saamgespeel het nie, was dit 'n great wegbreek.

Yolande V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Puik diens. Sal enige tyd weer gaan. Skoon, netjies en ten volle toegeruste kombuis.

Puik! Beveel dit aan. Enige tyd.

Darryl W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place to stay on the South Coast.

The place is neat and tidy, flats are well-maintained. Sufficient parking, access to your own beach. Residents also friendly. Really a stunning place to stay.

1007 South Coast Riviera's terugvoer

Thank you, Darryl, glad you have enjoyed your stay.

1007 South Coast Riviera
Johann E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, baie gerieflik, rustig, stil en die volle klank van die see.

Dit was baie lekker om hier te kon bly vir die 7 aande, alles wat jy kon dink om nodig te kry in n kombuis was daar gewees. Die uitsig is asemrowend en as mens die vensters oop maak voel dit of jy op die strand sit. Baie dankie vir die lekker blyplek.

Shawn N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay and will recommend to a friend.

We thoroughly enjoyed our stay in this well equipped premises. We will definitely be visiting again.

Cecelia G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecelia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Vir 2 mense is dit ideaal. Baie dankie.

Cindy N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, fantastiese uitsig.

Baie lekker woonstel, baie goeie en vriendelike opsigters.

Ruaan T - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie volledig ingerig.

Baie lekker woonstel. Genoeg ruimte om te beweeg. Wonderlike uitsig. Baie netjies en ten volle toegeruste kombuis.

1007 South Coast Riviera's terugvoer

Baie dankie Ruaan ek is bly julle het dit geniet.

1007 South Coast Riviera
Janet S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel. Lekker gerus.

Baie dankie vir wonderlike verblyf. Almal gasvry. Veiligheid. Sal definitief weer 'n vakansie by No. 1007 South Coast Riviera reël. Baie netjies en skoon.

Estelle V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reg vir 2 mense. Wens net daar was 'n balkon.

Die Weskus-natuur het ons almal na liggaam en gees gesond gemaak. Ander Weskus-dorpies binne bereik. Dus lekker sentraal. Sowat van gasvryheid orals. Lekker groot balkon om te kan sit en tuur oor die mooi blou waters wat dit so ontspanne maak.

Sheree S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheree S

Heerlik.

Was baie tevrede! Het baie lekker gebly, sal weer gaan.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casuarinastraat 4, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFulGOeEnaAnPYsDqCDJ4vMZTMpJJPOzi78TocEXOPcLaSM1jQm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 4 Casuarina Road Sea Park 4240 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.705624132436 30.483206212521
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!