Kaapstad Middestad Akkommodasie by 1009 Fountains Hotel | LekkeSlaap
+24

1009 Fountains Hotel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St George's Mall 1, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1009 Fountains Hotel is in Kaapstad se sentrale sakegebied geleë. Dié selfsorgwoonstel in 1009 Fountains Hotel is lekker naby die bedrywige Thibault- en St. George's-plein, en daar is verskeie koffiewinkels en restaurante in die omgewing.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Daar is 'n ontbytkroeg met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n klein balkon met 'n tafel en stoele.

Die restaurant en kroeg van die Fountains Hotel is op die onderste verdieping en het 'n buffet-ontbyt, -middagete en -aandete. Daar is wel ook kelders vir gaste se gerief, en 'n bakkery op die perseel verseker dat alles vars uit die oond bedien word! Geriewe vir konferensies en ander geleenthede in die Fountains Hotel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 1009 Fountains Hotel sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • St George's Mall 1, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St George's Mall 1, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyDAV9oK06xzn9upYXagoORuzSghDyuTAfawa70DpbDQYqnue9S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 2) 1 St Georges Mall City Centre 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.92017134984 18.424709112967
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za