Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

101 On Nautica

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clamweg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 895 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

101 On Nautica is 'n stylvolle gemeubileerde woonstel wat sentaal in die populêre Bloubergstrand geleë is.

Hierdie moderne versierde woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers,
'n oopplankombuis, eetarea en 'n sitarea. Die 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars, wit linne en handdoeke word verskaf.

Die moderne oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, koffiemasjien, basiese eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die kombuis lei na die eetarea met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stoep het sitplek en 'n gasbraai. Hierdie verblyf spog met pragtige see- en berguitsigte en veilige parkeerplek is in ‘n toesluitmotorhuis en op die perseel is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Die eenheid is 2 minute se stap vanaf die strand en daar is gewilde restaurante, koffiewinkels, spa's, wasserye, branderplankrywinkels en supermarkte naby.

Slaapplek

’n Bespreking by 101 On Nautica sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir 101 On Nautica
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Jaar gelys 7

Ligging

  • Clamweg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 101 On Nautica het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 895
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 895
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clamweg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa73e2403968a51e5f99e5029ebdf7e051bb4ab25903ca7a7f7503e9dbc1f36c9ab3a808f155208248455a6d9aa7996e7b57b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 895 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 18 Clam Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8253326 18.4796444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem