Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

101 Waterkant

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 118 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

101 Waterkant is in die prentjiemooi kusdorpie Stilbaai en is 'n bekoorlike selfsorghuis met asemrowende uitsigte oor die see en Goukourivier. Dit is naby die strand, rivier en geriewe in die area, en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek by die see.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 3 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, waarvan 2 en suite-badkamers met storte het. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n eetarea, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die sitarea lei na 'n balkon met asemrowende uitsigte oor die omgewing. Die huis spog met binnebraaigeriewe en 'n pooltafel.

Die dorp bied verskeie besienswaardighede en geriewe vir gaste om te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by 101 Waterkant sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Waterkantstraat 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 118
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R4 118
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53993cb2db3bc66f582b6a646a6bb4772f47ae464f94dda760940e1bdff7f71c66ce65fddfcd9490cc799349d6ce21ec4cd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 118 per nag (plek vir 13) 10 Waterkant Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.376714 21.41875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem