+28

Lola @ The Sentinel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lola @ The Sentinel is in die hartjie van Kaapstad, en bied selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte oor die stad.

Hierdie stylvolle woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n knus slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, yskas, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, broodrooster en 'n Nespresso-masjien met koffiekapsules. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Dit lei na 'n gemaklike rusbank en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan by die gemeenskaplike swembad ontspan of die son op die dek geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die sentrale verblyf verseker dat gaste net 'n hanetreetjie vanaf Kaapstad se toprestaurante, kroeë en naglewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Stay Amazing Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA531c419408a1452230581fdf31cc6b1e858c694025ee8d7b4ec60b5324efaf1ad47273b144f6d51d77365edb850e4fcd80f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 27 Leeuwen Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.9238605 18.4157589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang