Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

102 Oyster Rock

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Martin N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Awesome place. Well situated and well equipped with all amenities you may require.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelieze G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Oulike plek, netjies en goed geleë. Jonathan het ons gekontak om te hoor of ons veilig reis, want dit het begin laat word. Hy het reëlings getref dat ons sleutels by sekuriteit kon kry. Woonstel is ruim en netjies. Daar is baie pakplek (ideaal as jy vir 'n lang tydperk wil oorbly). Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër wat heerlik is om te hê veral in die besige vakansieseisoen. Dan hoef mens nie by 'n laundromat klere in te gee en daarvoor te wag. Die skottelgoedwasser is ook baie handig. 102 Oyster Rock is goed geleë, loopafstand van die strand en restaurante. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gayle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2016

Regtig die moeite werd en was heeltemal gerieflik. Regtig die moeite werd en was heeltemal gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 58

Resensies 192

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 295
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2A, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnefBlU3HxSp228XVsbj9LvZuwiTnoZ2Ar3XiYAJ3kV0Iioblwn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 295 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 2a Lighthouse Road Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.727798 31.086548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang