102 Siyayi
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Siyayirylaan 102, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
102 Siyayi is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Mtunzini. Die kothuis het 'n privaat ingang en is heeltemal apart van die hoofhuis. Dis lieflik, privaat en ideaal vir 'n paartjie wat in die Mtunzini-area wil vakansie hou of as jy op 'n sakereis is.
Dié kothuis het lugversorging, slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer het ook 'n plafonwaaier. Beddegoed, handdoeke en seep word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Komplimentêre tee en koffie word voorsien. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike slaapbank vir 'n kind en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakpatio met 'n privaat tuin en braai-area. Hoewel Mtunzini baie rustig en veilige is, is daar 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek op die perseel. Die kothuis is selfsorg, maar daar is verskeie restaurante en 'n geriefswinkel in die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by 102 Siyayi sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Siyayirylaan 102, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 102 Siyayi het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mtunzini Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Siyayirylaan 102, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom