We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

103 Juanita

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2023 tot 12 Des 2023.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duke-weg 5, Eenheid 103, Juanita, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

103 Juanita is 'n netjiese selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die gebou is teen die strandfront wat strek van Margate se hoofstrand tot by Lucien-strand. Die kompleks het 'n hek wat direk na die strand lei.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers wat elk 'n stort, toilet en wasbak het. Daar is 'n bad in die hoofslaapkamer se en suite-badkamer.

Die kombuis is goed toegerus. Die leefarea het 'n TV met sekere kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en lieflike uitsigte oor die see.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braai-areas, 'n swembad en hysbak. Daar is 2 aangewese parkeerplekke vir hierdie woonstel in die ondergrondse motorhawe.

Slaapplek

’n Bespreking by 103 Juanita sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir 103 Juanita
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Duke-weg 5, Eenheid 103, Juanita, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 103 Juanita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duke-weg 5, Eenheid 103, Juanita, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb74a518f9ad453ecda44a7d3e8c71fdae9d3f2de46550e442fd3daefa046b6ac69d668e1e3012f080b2cccce7aad2d572bd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 5 Duke Road Unit 103, Juanita 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.858091299391 30.374775947885