Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

103 La Cabina

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henriette (Riette) Clack Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir 103 La Cabina
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Chanelene L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chanelene L
Gesin met klein kinders

Ons 2 nagte was rustig.

Gasvrou is vriendelik en sy stap die ekstra myl. Baie goed verwelkom. Baie dankie vir ons verversings. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

103 La Cabina se terugvoer

Beste Chanelene,
Dit was so lekker om julle te ontmoet en ek is bly dat julle die blaaskans geniet het. Dis altyd lekker om ons gaste met ietsie spesiaals te verwelkom.
Tot volgende keer.
Groete
Robert en Riette

103 La Cabina
Adele E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele E
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly en baie vriendelike ontvangs en diens gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith S
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en kindervriendelik.

Ons het dit baie geniet. Dit is veilig en het 'n goeie ontvangs gekry, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdinand V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdinand V
Gesin met klein kinders

Fantastic.

The accommodation was excellent, exactly as described. We enjoyed the stay a lot. We were in walking distance from the beach and all the shops were within 2 minutes from the accommodation was a bonus. It was safe as well as quiet and private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B
Besigheidsreis

Gerieflike, netjiese, goed toegeruste eenheid.

Sleutels oorhandig deur 'n uiters vriendelike en behulpsame gasvrou op die afgespreekte tyd. Die gasvrou ken die omgewing goed en het my ook na 'n gesellige eetplek verwys binne 'n 5 minute loopafstand vanaf die eenheid. Ek gaan beslis weer hier bly op my volgende sake besoek. Dankie Riette en Rob vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

103 La Cabina se terugvoer

Beste Frik

Dankie dat jy so 'n ongelooflike gas was by ons plekkie in Bloubergstrand. Dit was lekker om jou te ontmoet. Sal graag volgende keer vir jou wil verwelkom met jou gesin. Dankie vir die lekker gesels en dat jy die plek so skoon en netjies gelos het. Ons waardeer dit baie.
Daar is nog baie lekker ander eetplekke om vir jou en vroulief te wys.

Tot volgende keer.

Groete
Robert en Riette Clack

103 La Cabina
Maretha B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster vriendelikheid, diens en blyplek.

Super vriendelike eienaars met ongelooflike goeie diens. Hulle het uit hulle pad gegaan om die verblyf luuks en aangenaam te maak. Hoedoe is 'n pragtige, skoon, moderne woonstel met alle geriewe waarvoor 'n mens kan vra. Baie dankie vir die heerlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

103 La Cabina se terugvoer

Beste Maretha,

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons streef daarna om net die beste te bied vir ons gaste.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.
Dankie dat julle fanastiese gaste was. Alles so skoon en netjies gelos.

Vriendelike groete
Robert en Riette Clack

103 La Cabina
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 10, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab19f1f7fc80cb002d043667b72a8545936c1e5afe362a2e2c9febf3b70d5f1e0a05e228d55a3b1496319cbcd721264c8bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 10 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8186927 18.4763597
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem