Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

103 The Dunes

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die tarief geld vir die hele selfsorgvilla met slaapplek vir 4 gaste (insluitend kinders). 'n Ekstra 2 kinders kan op die slaapbank geakkommodeer word in die sitkamer. Beddegoed, bad- en swemhanddoeke word vir 4 gaste voorsien. Beddegoed vir die slaapbank word voorsien. Die eenheid word nie skoongemaak nie.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Voorwaardes van Betaling:
'n 50%-deposito word vereis om 'n bespreking te bevestig. Die balans plus 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet per EFT betaal word voor aankoms.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste mag buite rook, maar nie binne nie.
Respekteer asb. die bure en hou geraas tot 'n minimum voor 08:00 en na 22:00.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Die verblyf is nie geskik vir groepe jongmense nie, bv. Plett Rage-studente, universiteitstudente or matrikulante nie.
Die eenheid het 'n beperkte aantal DStv-kanale.
Die eenheid word nie skoongemaak nie. Gaste kan skoonmaakdienste reël teen ekstra koste, maar dit word gereël met die skoonmakers. Daar is skoonmaakdienste op die oord se perseel.
Daar is nie WiFi nie, maar daar is selfoonsein in die omgewing en dus kan gaste hul eie toestelle en data gebruik.
Bring gerus jou fiets saam.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Resort 103, Hoofweg 394, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNmI4YTFlLWM5OWUtNGNjNi05MTUyLTJlM2RmODAyYzAyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 103 The Dunes Resort Main Road 394 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.010963888889 23.422969444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem