105 - Marvol On Hall
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Hall Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
105 - Marvol On Hall is 'n stylvolle stedelike toevlugsoord in Seepunt, net 350 m van die bekende Seepunt-promenade af. Die woonstel bied elegante afwerkings en is naby verskeie restaurante, kafees en winkels geleë.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en het 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel met stoele. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid maak oop na 'n lieflike balkon met buite-sitplek, perfek om 'n oggendkoffie te geniet. Verder het gaste toegang tot veilige parkering op die perseel agter 'n elektriese hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 17 Hall Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Gaste dink 105 - Marvol On Hall het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Hall Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang