105 Kloofnek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

105 Kloofnek is 'n vakansiehuis naby die voet van Tafelberg in Tuine, 'n pragtige voorstad met klein woonstelblokke, Victoriaanse kothuise en allerlei eetplekke en winkels.

Dié smaakvolle huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander kamers het koningingrootte-beddens en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en kookgerei. Agt mense kan by die etenstafel aansit en die sitkamer het 'n TV. Dié vertrek lei na 'n stoep met 'n tafel, stoele en 'n braai.

Besoekers aan Kaapstad kan die strande, Kompanjiestuin, V&A Waterfront, museums, Tafelberg, Robbeneiland en Langstraat se naglewe verken.

Slaapplek

'n Bespreking by 105 Kloofnek sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 105 Kloofnek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]