Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

108 Bermudas

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 1 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 74, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 R2 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

108 Bermudas is 'n selfsorgwoonstel op die onderste verdieping van die veilige Bermudas-kompleks in Umhlanga en die strand is net oorkant die pad. Dié kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en toegang tot die strand.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplen en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en 2 wasbakke. Hierdie kamer het skuifdeure wat oopmaak sodat gaste die seebries kan geniet. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en ander kleiner toebehore in. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid beskik oor lugversorging.

Die sitarea lei na ’n patio en tuin met see-uitsigte, ’n draagbare braai, en ’n buitestort waar gaste die seesand kan afspoel na ’n dag op die strand. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 108 Bermudas sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 108 Bermudas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 88

Jaar gelys 7

Ligging

  • Lagoon-rylaan 74, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 108 Bermudas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R3 000 R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 74, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2ZjY2ODFlLWQ0MDgtNDM5OC1iMzRhLTJiNjI4YWE1ZTc2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 74 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.71698092298 31.091786008598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem