+38
Selfsorg in Linkside

108 On Hill

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Evert S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2025

Lekker sentraal geleë. Lieflike ou huis met 'n moderne interieur aanslag. Alle kombuis toebehore beskikbaar. Groot TV en WiFi beskikbaar. Veilig met 'n alarm sisteem. Hoofslaapkamer het geen vensters nie en kan warm raak ten spyte van 'n waaier wat teenwoordig is. Parkering slegs oorkant die huis beskikbaar indien mens plek kry, andersins in die straat. Strande binne 2 km bereikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

108B Hill Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60db25fd035e0727308bee82a391343abb4c19e7e68f22b0336e05723f472001ebc7323431e6351bf5dc6544c6678b0b3adc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 108B Hill Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.184834360768 22.142816749073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang