LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+50
Selfsorg in Umdloti

108B Surfside

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Theresa V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Heerlik skoon verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yonela T
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

Amazing. It was fantastic, excellent. I wish I could stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantasties en definitief die moeite werd. Baie lekker! Pragtige ligging, modern en baie gerieflik ingerig. Die kamers is netjies en goed toegerus, en die TV’s in die kamers is ’n groot bonus. Die atmosfeer is rustig en ontspanne, wat dit die perfekte plek maak om te bly en te herlaai. Die diens was vriendelik en professioneel, en alles was goed georganiseer. Ons het regtig baie lekker gebly en sal beslis enige tyd weer daar bly. Highly recommended! Baie dankie vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.0
Apr 2026

Pragtige seeuitsig woonstel. Netjiese tuin en swemgeriewe. Die uitsig is pragtig. Netjiese tuine. Goeie braaigeriewe en skoon swembad. . Daar is egter ń paar goed wat kort. Geen spieëls in een van die kamers gewees nie. Waar moet jy jou grimering doen en hare droogblaas? Daar kort ń braaibak in die kombuis as jy wil gaan vleisbraai. Beddens en linne was goeie gehalte. . Daar is egter geen bedlampies in die kamers.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 242

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

35 Bellamont Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcca05ca09bfddef8da7d84f356e7dc0ab61864f0b9d4113ff4c3d7f1854ed5ee41204a3315cbc1c6505d31f74ba9486ffeb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 35 Bellamont Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6633448 31.120859635582
Soek in 'n groter streek