109 Bermudas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

109 Bermudas is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in die veilige Bermudas-kompleks in Umhlanga reg oorkant die pad van die strand af. Dié kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en toegang tot die strand.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof en 'n oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ander, kleiner toebehore. Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en daar is lugversorging in die eenheid.

Die sitarea het skuifdeure en bied toegang tot die patio met buitemeubels en 'n braai-area. Die patio lei weer op sy beurt na 'n houtdek met see-uitsigte, stoele en sonstoele en daar is veilige onderdakparkeerplek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 109 Bermudas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 109 Bermudas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 628 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za