109 on Koi
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Douglas Crowe-rylaan 18, Koi Living, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
109 on Koi is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in die veilige Koi Living-kompleks in die hartjie van Ballito. Dit kan die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Dolfynkus wees aangesien die kompleks 'n randvloeiswembad het.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n kuier-area op die dak met 'n uitsig oor die see. Gaste kan in die randvloeiswembad afkoel en die gholfbane, strande en winkelsentrums verken.
Slaapplek
’n Bespreking by 109 on Koi sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Douglas Crowe-rylaan 18, Koi Living, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Dolfynkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Douglas Crowe-rylaan 18, Koi Living, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom