11 @ Cape
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterfield-weg 9, Woonstel 11, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 375 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
11 @ Cape is in 'n veilige kompleks in die kusvoorstad Table View geleë. Die woonstel is naby nuwerwetse kafees, eetplekke en restaurante, asook geriewe en Blouberg se hoofstrand geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Beide slaapkamers het dubbelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea, 'n TV met Netflix en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die leefarea lei na 'n klein balkon. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Die kompleks is ook gerieflik naby Kaapstad se sakekern en Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by 11 @ Cape sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Porterfield-weg 9, Woonstel 11, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 @ Cape het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterfield-weg 9, Woonstel 11, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom