11 Bronze Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

11 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-kompleks teen die see in Umhlanga. Gaste kan 'n lieflike see-uitsig van die balkon af geniet.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort en 'n toilet. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die oopplan-leefarea bied toegang tot die balkon en die woonstel het lugversorging vir warm somersdae.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter 'n hek en daar is sekuriteit tussen 18:00 en 06:00 elke dag.

Slaapplek

'n Bespreking by 11 Bronze Bay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 11 Bronze Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za