Amanzimtoti Akkommodasie by 11 Driftsands | LekkeSlaap
+20

11 Driftsands

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 55, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

11 Driftsands is 'n selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti, Doonside. Dié eenheid bied verblyf aan 4 gaste en is naby die strand.

Die woonstel is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet asb. eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is goed toegerus en het 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n plafonwaaier, platskerm-TV en 'n tripelstapelbed. Die woonstel bied 'n onbelemmerde see-uitsig vanaf die leefarea.

Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar en gaste moet vooraf reël vir nog parkeerplek vir 'n tweede voertuig of 'n sleepwa vir R25 ekstra per dag. Hierdie fooi kan betaal word wanneer gaste inklok. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area en 'n tuin.

Daar is verskeie besienswaardighede en sluit perdry op die strand, The View Spa, Toti brouery, Crocworld in Scottburgh, Ushaka Marine World in Durban, Oribikloof naby Port Shepstone en duik in Umkomaas in.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Driftsands sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir 11 Driftsands
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 55, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 11 Driftsands het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 55, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69d9df4df541ffa81e24be201034001d18bd2d4dbbc12396ee527d6ef0ac5fadbfc3616ad7b12fcc17aad32c08f9ba18a163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 5 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -30.071059494894 30.874341827919
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za