Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Driftsands

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir 11 Driftsands
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nishana S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nishana S
Gesin met klein kinders

Memorable stay.

The place was cosy and clean, seaview was amazing, and the beach was a stone's throw away. The hosts were so friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avashnee D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avashnee D
Gesin met klein kinders

Loved it!

Peaceful and beautiful location. The flat was clean and neat. The host is such a sweet, hands-on person. Highly recommend 11 Driftsands. Loved the view and easy beach access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon met mooi see uitsig.

Baie lekker plekkie, net jammer die laaste 3 dae van ons verblyf was daar herstelwerk aan die woonstel bo no 11 gedoen van 08h00 tot 17h00. Ons verstaan ook dit moet gedoen word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Gesin met klein kinders

Net daar geslaap.

Was goed genoeg vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter S
Gesin met klein kinders

Ons het dit geniet. Alles is daar wat nodig is.

Dit is naby die strand en kindervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Akheem W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akheem W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed.

We enjoyed our stay, the owner accommodated all our required needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey G
Gesin met tieners

Dit was wonderlik, naby strand.

Dit was baie lekke verblyf, naby strand, stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj O
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig en baie lekker!

Eenheid was baie netjies, met als wat ons nodig gehad het. Vreeslik lekker gebly, en saans was als baie rustig. In die eenheid was die wasmasjien wel toegesluit en ons kon dit nie gebruik nie, alhoewel die foto's 'n wasmasjien wys, en daar geskryf is dat jy jou eie seep en poeier moet saambring. Parkering was maklik en duidelik, asook hoe om na die strand te beweeg. Die opsigter is baie behulpsaam, en lekker om mee te gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexandar D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alexandar D
Gesin met klein kinders

It was peaceful.

Was relaxing and tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi J
Gesin met klein kinders

I was happy and safe. Being in a city not being home, safety is 1st priority and that's what I got there.

Was just not happy with Lynette the night of check-in. My battery had died and I had not seen there was a check-in time of before 6 pm. So calling her, she did not speak to me in a good manner, but a gentleman was sent out to assist me after calling her which she said was her husband. He was so friendly that I then enjoyed my stay due to him being so friendly. I was charged a R100 fee for not checking in before 6 pm even though I told her my battery died on me and I was not aware of that. She stated she sent an email and WhatsApp regarding it but said to her she can check her WhatsApps to see if I had read that message. I only read it that evening before 10 pm when I had eventually charged my phone and switched it on. I would go back anytime to stay there but would advise them to give WiFi as an option. The kids live on WiFi being day or night. I have also decided to get me a router to travel with for times like these. The view to the sea was amazing and the time spent there was worth it.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elbe S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elbe S
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gekuier by 11 Driftsands.

Die woonstel is lekker nabygeleë aan die strand en mens kan sommer vinnig strand toe stap. Dit het 'n lekker see-uitsig en mens kan branders hoor breek in die sitkamer en slaapkamer. Die woonstel is eenvoudig uitgelê en het wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Edith L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Driftsands value for your money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V
Gesin met klein kinders

Plekkie was baie lekker gewees om in te bly.

Is definitief die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J
Gesin met klein kinders

Dit was vreeslik lekker!

Die opsigter het ons vriendelik ontvang, alhoewel ek haar kort-kort moes bel en sê dat ons sit vas in verkeer. Dit was glad nie 'n probleem nie. Die woonstel was netjies en skoon, die hele blok was heeltyd netjies en skoon. En dit was net 'n paar meter dan is jy op die strand. Wil graag weer kom kuier! Beslis die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met vriende

Baie lekker.

Lekker gebly, kan nie kla oor enige iets nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny G
Gesin met tieners

Location was ideal, was close to most places needed. restaurants, entertainment etc.

It would have been better if the beach was open. So activities was very limited for the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gcinumuzi L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gcinumuzi L
Gesin met klein kinders

Value for money.

The room was clean and the overall safety of the establishment was on point. We were near the beach and about a 10 minutes walk to the mall (Seadoone Mall), which was very convenient. In conclusion, I'd recommend 11 Driftsands to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Edith L
Gesin met klein kinders

Awesome

Friendly caretaker, helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Driftsands se terugvoer

Baie dankie Edith sal haar n groot bos blomme koop vir die goeie diens wat sy julle gelewer het en bly julle het dit geniet

11 Driftsands
Matthew S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig en maklike toegang to die strand.

Uitleg van woonstel is goed en ligging ook. Daar was geen handdoeke voorsien nie en niks genoem dat daar nie sal wees nie gelukkig het on gebring. Geen koffie, tee of suiker in houers nie, geen seep by wasbak om hande te was nie. Een bedlampie in slaapkamer he nie gewerk nie. So as dit nie vir uitleg en ligging was nie sou ek dit nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Driftsands se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons informasie lees dit is selfsorg en niks word voorsien nie. Ons sit wel 'n rol toiletpapier in vir aankoms.

11 Driftsands
Thabo H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo H
Gesin met klein kinders

Excellent place to stay in future.

More covered carports needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Gesin met klein kinders

Baie nice woonstel met alles wat jy benodig, ons het heerlik daar gebly!

Ons kan Driftsands regtig hoogs aanbeveel, baie nice plekkie met als wat jy benodig, netjies en veilig en reg op die strand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Driftsands se terugvoer

Goeiedag Mark, baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om jou gou weer te sien. Groete 11 Drifsands

11 Driftsands
Meliza D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza D
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly, aangenaam verras gewees.

Kinders kon alleen strand toe stap. Ons sal vir seker weer in 11 Driftsands gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Driftsands se terugvoer

Goeiedag Meliza,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
11 Driftsands

11 Driftsands
Johnny B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Very professional, enjoyed my stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Driftsands se terugvoer

Thank you so much for the good review hope to see you soon.

11 Driftsands
Nardus D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus D
Gesin met tieners

Fantasties.

Lynette wonderlike mens! Netjiese, skoon veilige plek. Beslis 'n plek om weer en weer te besoek. 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Driftsands se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoering, hoop om julle weer te sien.

11 Driftsands
Tanya P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Gesin met tieners

Netjiese woonstel, goed toegerus.

Driftsands 11 is 'n netjiese eenheid. Vars linne. Kombuis is goed toegerus. Veilige parkering. Loop afstand van swemstrand. Ry-afstand na Toti dorp en hoofswemstrand. Lieflike see-uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Driftsands se terugvoer

Goeie dag Tanya,

Baie dankie vir jou goeie terugvoering, hoop om julle weer te sien.

11 Driftsands
Chante E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante E
Saam met vriende

Good atmosphere.

It was a cozy and relaxing atmosphere. Was impressed by the flat being even better than the photos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Driftsands se terugvoer

Baie dankie vir die goeie trugvoering.

11 Driftsands
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 55, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69d9df4df541ffa81e24be201034001d18bd2d4dbbc12396ee527d6ef0ac5fadbfc3616ad7b12fcc17aad32c08f9ba18a163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 5 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.071059494894 30.874341827919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem