Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Ingle Road

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 213

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 1 resensie vir 11 Ingle Road
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Reneé H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Reneé H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis jammer dat die verblyf nie van goeie gehalte was nie.

Die plek was regtig nie waarde vir geld nie. Dit het uiters verwaarloos voorgekom. Dit was wel gerieflik naby die Two Oceans begin. Die probleme was as volg: die matras was gebreek, die bank in die sitkamer was vol vuil kolle. Die badkamer het muf aan die plafon gehad. Die plante in die binnehoffie en potplante binne en buite word glad nie versorg nie, anders as wat op die foto's aangedui is. Daar was ook nie basiese geriewe soos 'n broodrooster of afdroograk in die kombuis nie. Die e-pos wat ek op arrivering ontvang het, het gesê ons kon van komplementêre tee en koffie gebruik maak maar daar was slegs vier sakkies swart tee wat ons nie drink nie. As ons laat gearriveer het sou ons nie tyd gehad het om die nodige aan te skaf nie en 'n bietjie koffie melk of suiker sou gewis gehelp het vir die eerste aand. Daar was geen aanduiding dat daar omtrent geen parkering in die straat is nie en ook was die plek nie goed binne belig, anders as wat die foto's gewys het. Die linne was skoon en van goeie gehalte, terwyl die kopkussings van swak gehalte was, alhoewel die internet van goeie gehalte was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Ingle-weg, Claremont, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe05b35d69921c4f2973343836c3b5b99143bc31d9914033fd179b4c45d0078b98c46c662ba8ae29da4678f7193a0953f9742?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 11 Ingle road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9801893 18.4615331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem