LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 11 on Berrie | LekkeSlaap
+5

11 on Berrie

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir 11 on Berrie
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jan J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflike selfsorg.

Ons het nie vir Linda-self ontmoet nie, omdat hulle self weggebreek het, maar was telofonies in kontak en het gereël dat hul ouers ons vriendelik en gasvry ontvang sodat alles seepglad verloop het.

Pieter V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, stil atmosfeer.

Sentraal geleë. Naby winkelsentrums en lughawe. Veilige omgewing.

Nicole A - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay

I booked my in-laws at 11 on Berrie. They had a great stay and had everything they needed. Thanks Linda!

Manie V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie V
Besigheidsreis

Bekostigbaar

Eienaar van huis het my goed ontvang, plek is skoon, netjies, alles in plek vir 'n sakereisiger. Sal aanbeveel en weer gebruik.

Cecelia K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cecelia K
Enkelreisiger

Glad nie heerlike diens ontvang nie.

Bed nie opgemaak in drie dae nie. Los die skottelgoed in jou kamer tot die volgende oggend en kom haal dit vir ontbyt. Kyk nie dat die gas vol is vir die stort nie. Gee regtig nie om oor die welstand van die gas nie.

11 on Berrie's terugvoer

Hallo Cecelia
Ek is baie jammer om te hoor dat die gas waarvoor jy bespreek het ontevrede was.
Ek sou graag wou hê dat hy met my kommunikeer indien daar iets is waarmee ek kon help.
Ek gaan as n reël nie in gaste kamers en maak beddens op gedurende hulle verblyf nie omdat dit meer van 'n selfsorg tiepe opset is.
Gaste los gewoonlik die ontbyt skinkbord buite die deur sodat ek dit daar kan kry.
Ons poog ook om sodra die gas silinder leeg is dit dadelik om te ruil, maar dis soms moeilik om presies te weet wanneer dit leeg is. Ons het altyd n ekstra een so dit kan dadelik geruil word as die gas opraak.
Ek waardeer steeds die terugvoering en dit bly my prioriteit om te verseker gaste bly lekker.
Mooi dag
Linda

11 on Berrie
Sue-lynn L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-lynn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is rustig en veilig.

Dit voel soos 'n huis weg van die huis af, stil, netjies en veilig. Veilige parkering en naby aan alle sentrums en malls.

Tinus K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik gewees met baie aangename mense.

Baie goed geleë, netjies en 'n plesier om daar te bly.

Louise S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike rustige en ontspane ervaring.

Weg van die besige stadsgevoel, maar tog naby aan alles. Puik, sal beslis weer daar oorbly.

Marius K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir ons behoeftes.

Ons was heel gelukkig met ons verblyf. Daar is egter 'n paar goedjies wat ons verblyf beter sou kon maak. Die plekkie is eintlik geskik vir 'n enkel persoon, maar nie noodwendig vir 2 mense nie. Ons wil aanbeveel dat die eienaar definitief moet dink om 'n deur by die badkamer aan te bring. Ook 'n deur of stortgordyn vir die stort sal help dat die vloer nie so nat word nie. Dan sal 'n strykyster ook gehelp het. Ons het gesoek, maar kon niks vind nie.

Shane L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie is baie modern en netjies en kliëntediens is uitstekend. Baie wonderlike mense.

Sal die plekkie aanbeveel, vir seker. Die kliëntediens is uitstekend. Dis wonderlike mense en die akkommodasie-kamer is baie netjies en gemaklik. Baie veilig en rustig.

Ockert F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties

Ons het baie lek gebly. Die plek was skoon en netjies. Die reëlings van die ontvang van die sleutels was puik. Baie dankie ons het baie lekker gebly.

Lejani G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lejani G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's 'Berrie' nice!

Dit is 'n oulike plekkie. Presies wat mens nodig het. Ons het dit baie geniet. Dankie aan Linda wat alles vir ons eenvoudig en maklik gemaak het. Huge thumbs up. Sal enige tyd weer teruggaan.

Christa S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike moderne akkommodasie.

Baie veilig, netjies. Naby al die groot winkelsentrum. 11 Berry se gasvrou is uitstekend en professional. Sal weer gebruik maak van 11 On Berrie.

Christiaan M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig, en ideaal vir 'n plekkie om jou kop te kom rus na 'n lekker dag in Kaapstad!

Was aangenaam verras met die induksiestoof wat die gasheer verskaf het.

Philip B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Baie netjies en goed ingerig. Het verblyf daar geniet. Sal weer daar gaan bly. Motor snags veilig agter 'n hek.

Nicole A - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole A

Wonderful stay

The unit had everything we needed. My mom and I rested well! Thanks Linda

Mandie M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay.

Good stay, friendly hosts.

Judy D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant

The stay at 11 on Berrie was amazing and just what I needed. The peace and quietness were the best and would definitely recommend it to everyone looking for a quiet place to relax and just get some time to think. The owner was an amazing woman and I thank her for her hospitality and kindness.

Nandina Trading 542 S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandina Trading 542 S
Besigheidsreis

Maklik, sal weer daar bly en gaan weer daar bly wanneer ek Kaap toe gaan.

Sien sterre.

Jan K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi tuin, baie stil.

Goed geleë om in enige rigting te beweeg in die Kaap, plek is baie netjies en goed ingerig.

Stephen S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient location because we wanted to be close to the Winelands area.

Very clean accommodation. Ideal for two travellers.

Mariana K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

11 on Berrie is 'n juweel van 'n plek in Brackenfell.

Bertus en Linda, duisend dankie dat ons in julle plek kon gebly het. Julle 2 het ons regtig tuis laat voel. Daar was alles in wat ons nodig gehad het. Bertus, dankie vir die braaier wat jy vir ons gebring het, sowel dat jy jou kantoordeur oopgemaak het en die lugversorging vir ons aangesit het tydens die hittegolf. Ons sal vir seker weer tuisgaan by 11 on Berrie. Ek sal 11 on Berrie by enige persoon/persone aanbeveel. Weereens dankie.

11 on Berrie's terugvoer

Baie dankie Jan en Mariana dat julle by ons kom bly het en vir die pragtige resensie.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Linda en Bertus

11 on Berrie
Wayne S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig en hulpvaardig.

Baie, baie heerlik oorgebly, gemaklik en vriendelik. Rus vir jou siel.

Hazel D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel D
Gesin met tieners

Goeie, mooi, skoon plekkie met aangename ontvangs.

Baie gasvrye ontvangs, eenheid mooi skoon en netjies, goeie matras en beddegoed. Sal beslis weer daar bespreek.

Thivhulawi M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thivhulawi M
Gesin met klein kinders

Very friendly people.

I really enjoyed my stay.

Lelanie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to all the big attractions, good value for money, very clean and safe.

Wow! Linda and Bertus, thank you for making our 12th wedding anniversary very special! We would definitely recommend anyone who would like to have a pleasant stay to make use of them.

Jurie H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie H
Enkelreisiger

Ek sal 11 on Berrie beslis aanbeveel.

Netjies, skoon, veilig. Eie ingang na verblyf. Goeie kwaliteit bed. Heerlik geslaap. Dankie julle.

Wilna R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig, vriendelik, nabygeleë.

Goed ontvang, skoon, vriendelik. Veilige area.

Johan V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Die verblyf in 11 on Berrie was baie aangenaam. Die eienares was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Alles was in plek, skoon en netjies. Ons sal dit met graagte aan enige iemand aanbeveel.

Anthony F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf en veilig.

Lieflike selfsorg-eenheid op 'n veilige perseel in 'n netjiese, stil buurt. Hoogs aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great accommodation and secure.

Lovely, self-catering unit in secure property in nice quiet suburb. Highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Duncan N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Duncan N
Enkelreisiger

Ideaal vir 1 persoon.

Ideaal vir 1 persoon op 'n sakereis sou ek sê.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Ideal for one person.

Ideal for one person on a business trip I would say.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Phillip R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip R
Besigheidsreis

Waarde vir geld. Skoon en netjies.

Baie netjiese verblyf, skoon en prakties, tarief is billik en die kamer se linne en meubels is skoon en opgepas.

Celeste R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely great! Very peaceful.

The place is very nice, lots of modern features. The only thing I would recommend is a shower door as the floor does get very wet. Other than that everything was great. The bed was so comfortable, there was a hairdryer too which was great.

Euginia M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euginia M
Gesin met klein kinders

I loved the place.

The place was clean and convenient for us at the same time. The owners were very friendly. I would definitely use it again and recommend it.

Johan S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Vriendelike mense en baie netjiese plek.

Ryan K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie mooi en netjies. Sal beslis weer daar oornag.

Monique J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J
Enkelreisiger

Was mooi skoon en rustig en het gevoel of jy welkom is.

Heerlike blyplek, alles het mooi gewerk en het niks gekort nie. Baie dankie.

Sran W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sran W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place and value for money.

Very modern, neat, comfortable and safe place to stay. The host Linda is very friendly and helpful. We really enjoyed our stay thank you.

Annanke V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annanke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly.

Moet dalk net die volgende byvoeg: Meer as een handdoek. Drommetjie in badkamer. Bietjie meer koffie en suiker. Meer as een rol toiletpapier.

11 on Berrie's terugvoer

Hallo Eddie,

Ek is bly julle het jul kuier geniet.
Ek was nou nie tuis toe julle inbook nie en kon toe nie die kamer nagaan voor die tyd om seker te maak daar is genoeg handoeke en toilet papier nie. Jammer daaroor.
Ek het ook nou 'n vuilgoed drommetjie in die badkamer aangebring. Dankie vir jou eerlike terugvoering, dit help om dit vir volgende gaste meer gerieflik te maak.

Ons hoop om julle weer te sien.

Linda

11 on Berrie
Cheryl L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, quiet place.

Beautiful relaxing place, owners are very polite, enjoyed my stay.

Carla E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E
Enkelreisiger

Rustig.

Lieflik & netjiese slaapplek. Vriendelike ontvangs. 11 on Berrie sal my definitief weer sien!

Elize J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig skoon, vriendelik en goed geleë.

Die eienaars was baie bedagsaam en het seker gemaak dat ons dadelik die sleutel kon kry toe ons daar kom. Vriendelik en gasvry.

Lissinda P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lissinda P
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Dit was perfek vir 'n sakereis, skoon, netjies en alles wat nodig is om gemaklik te bly. Die plek is splinternuut en baie mooi. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer is beslis nie ruim genoeg vir 2 mense nie, die kas kan ongelukkig nie heeltemal oop nie, aangesien die bedkassie teenaan staan. Die stort is pragtig en groot, maar die kraan werk nie saam nie - die temperatuur is of te warm, of te koud, daar is eenvoudig niks tussenin nie - ek het elke oggend en amper elke aand gestort, so ek het alles probeer - en dit mors nogal water as mens sukkel om die temperatuur reg te kry. Gelukkig was ek meeste oggende vroeg op die pad want anders hoor mens stemme in die kantoor langsaan. Die gasvrou het ook klein kindertjies wat huil in die aande - dit het my nie juis gepla nie, maar dis belangrik vir ander gaste om hiervan te weet.

11 on Berrie's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Lissinda.

Ek het gekyk na die stort se kraan om seker te maak dat dit nou reg werk vir volgende gaste.

Dit is ook belangrik dat gaste weet ons het 2 kinders op die perseel so ek het dit nou bygevoeg op ons profiel. Ons probeer hulle na 7 uur in die aande darem stil hou en hulle is teen 8 uur in die bed, maar ons sal nie altyd kan belowe dit gaan doodstil hier by ons wees nie. Die plek is dus meer geskik vir mense wat net wil oornag of hier is vir besigheid en dalk nie vir vakansiegangers nie.

Groete,
11 on Berrie

11 on Berrie
Willem B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie vir 2. Sal vir enige iemand aanbeveel. Baie netjiese plekkie.

Dit was baie maklik om die plek te kry en alles was soos aan ons verduidelik. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Dankie Linda vir jul vriendelikheid. Dit was lekker om met julle besigheid te doen. Hou so aan.

11 on Berrie's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Willem. Ons hoop ons kan julle weer akkommodeer in die toekoms.

11 on Berrie
Glen J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreekverblyf.

Dis klein en nuut, maar nie beknop nie. Die gasvrou, Jane en haar man Bertus was baie vriendelik. Hulle het 2 kinders en die een huil/skree van tyd tot tyd, so dit verbreek die rustigheid, andersins, 'n rustige en veilige buurt. Sal definitief weer kom indien Jane my eerlikheid waardeer.

11 on Berrie's terugvoer

Baie dankie Glen.
Dit was lekker om julle hier te hê en sal julle graag terug verwelkom.
Ons waardeer julle eerlikheid opreg en dit gee ons 'n kans om ons dienste te verbeter. Dit is bietjie moeilik om die kindertjies heel dag stil te hou, maar saans is dit darem doodstil.
Ek sal seker maak om dit by die beskrywing te sit, dat hier kindertjies is sodat toekomstige gaste weet.
Linda

11 on Berrie
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berrie-singel 11, Brackenfell-Suid, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiEauclz5Fk103clDvDsTybqcyd3F9HBBHDKoxt2lWuRXEwhc46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 11 Berrie Crescent Brackenfell South 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.898236147694 18.688044565925
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!