We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

11 Palm Centre

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 109, Woonstel Nommer 11, Palm Centre, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

11 Palm Centre bied veilige selfsorgverblyf op die tweede verdieping van 'n kompleks in Mosselbaai en gaste kan 'n mooi uitsig oor die see en die hawe van die balkon af geniet.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, asook 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea beskik oor 'n kombuis-, eet- en sitarea en lei na 'n balkon met 'n braai en 'n veerpyltjiebord.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en 'n ketel toegerus. Daar is oorgenoeg sitplek voor die TV met Openview in die sitarea, asook 'n etenstafel met 4 stoele in die eetarea. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring.

Die hoofgebou se ingang en die eenheid self het veiligheidshekke. Gaste het ook toegang tot 'n motorhuis vir 1 voertuig. Winkels en restaurante, die Dias Museum en die Bayside Winkelsentrum is naby die eenheid en daar is 'n algemene praktisyn se kantoor op die grondverdieping van die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Palm Centre sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Montagustraat 109, Woonstel Nommer 11, Palm Centre, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 109, Woonstel Nommer 11, Palm Centre, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54c9931b8014efec8af16e26057b9924701dff198ca3dd7c0be1636b8dc5572a67ad268ed800aa10bd32dbdf61b88434bf1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 109 Montagu Street Woonstel Number 11, Palm Centre 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.183601959345 22.141857992018