6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 North Beach, Unit 11 Perna Perna 1, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Penthouse Perna Perna is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umdloti-strand. Dit is die perfekte ligging vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, aangesien hierdie woonstel panoramiese see-uitsigte bied en die kompleks direkte toegang tot die strand het.
Hierdie woonstel kan gemaklik altesaam 6 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die stapeldeure is 'n lieflike balkon met buitemeubels, 'n eetkamertafel en 'n gasbraai wat die perfekte plek is vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle oor die see uitkyk. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea om af te koel op daardie warm somersdae.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 North Beach, Unit 11 Perna Perna 1, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Penthouse Perna Perna het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 North Beach, Unit 11 Perna Perna 1, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang