Voorbaai Akkommodasie by 11 Portobelo | LekkeSlaap
+32

11 Portobelo

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-boulevard-Wes 18, Portobelo 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R845 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

11 Portobelo is 'n gerieflike selfsorg-woonstel vir 6 in Die Voorbaai.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ’n stapelbed en gebruik die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste kan etes by die eetkamertafel geniet en in die sitkamer ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale is. 1GB WiFi word gratis per dag voorsien. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die omgewing. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die kompleks het 'n hysbak en gaste kan ook gebruik maak van die swembad en gemeenskaplike braaigeriewe.

As 2 gaste wat 1 slaapkamer deel bespreek, die ander kamer gesluit gaan word. As 2 gaste nie 'n kamer deel nie, moet dit asb. so op die navraag aangedui word sodat albei kamers voorberei word.

11 Portobelo is slegs 400 m vanaf Diazstrand en die Diaz Waterpark. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos bergfietsry, 4x4-roetes en besienswaardighede soos die Bartholomeu Dias Maritime Museum, die Garden Route Casino en die Cape St Blaise se vuurtoring.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Portobelo sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir 11 Portobelo
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Strand-boulevard-Wes 18, Portobelo 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 Portobelo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R845
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R845
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-boulevard-Wes 18, Portobelo 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabtu9b1j8l5N9HW4TRDWgpHB4t92yxCc3KXWw0x1uJfw33rsbx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R845  per nag (vir 6 persone) 9 5 1 5 18 Beach Boulevard West Portobelo 11 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.1605786 22.1076585
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za