Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Portobelo

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir 11 Portobelo
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Selma V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma V

Ons het heerlik gebly. Die swembad was 'n treffer en dit was loopafstand van die straat.

Ons het baie lekker gebly. Alles in die woonstel was gerieflik en die woonstel was goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Gesin met tieners

Koste effektief, veilig, netjies, rustig.

11 Portobelo het aan al ons verwagtinge voldoen. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique H
Gesin met tieners

Lekke uitgerus na ons vakansie.

Ons eenheid was baie skoon en gerieflik. Kommunikasie vanaf die eienaars was baie goed. Ons was vir 14 dae geboek in die eenheid en het nooit gevoel dit is te klein of ongemaklik nie. Sekuriteit is baie goed in die kompleks. Lekker stapafstand na die strand toe. Ons het dit voorwaar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mosselbaai is die beste vakansiebestemming.

Die verblyf was regtig besonders mooi, skoon en modern. Voldoen aan alles wat nodig is. Baie sentraal geleë en toegangsbeheer was baie maklik om in en uit die kompleks te beweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana E
Besigheidsreis

Sakereis

Matjies voor bed sal aangenaam wees veral gedurende winter. Duvet was dun. Kombers sou gehelp het. Sou gevries het as dit nie vir die elektriese kombers was nie. Nogtans sal ek hierdie woonstel aanbeveel. Sal seker heerlik koel wees in die somer. Linne kan gerus aangepas word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Westwood Y - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Westwood Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

The apartment was very comfortable, neat and well- furnished.

Lamps should be provided for load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokwanda N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokwanda N
Saam met vriende

I felt at home.

It was clean, and secure. Everything they mentioned in the advert was there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mishka E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation.

Very satisfied with the apartment. Really enjoyed our stay. close to the shops. No load shedding at all which was a bonus. Very clean and tidy. Would definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alcino V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alcino V
Gesin met klein kinders

My stay was pleasant.

Everything that one needed was available, gas braai on the balcony, washing machine and tumble dryer in the kitchen, bath and shower, and ample cupboard space. We enjoyed the pool in the evening, the water was a good temperature. The shopping mall is just around the corner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes Willem V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig amazing. Goeie diens en goeie kommunikasie.

Ons het elke oomblik geniet en sien uit daarna om weer te reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Saam met vriende

Amazing!

Wonderlike akkommodasie in 'n beeldskone kompleks, baie naby aan die waterpark en strand. Sal weer en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik ontspanning, rustig.

Die plek is baie mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V
Saam met vriende

Baie lekker, gerieflike woonstel.

Slegs een klagte oor die woonstelL die enkelbeddens se matrasse nie meer in 'n goeie toestand nie. Verder is alles reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Bietjie ver van die strand, maar die swembad maak op daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toufeeq G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toufeeq G
Gesin met tieners

Very nice stay.

I always enjoy staying at Portobelo, with this unit there were a few things that was not up to standard like the toilet pot couldn't flush, my kids had to do it manually every time by removing the toilet lid, some of the glasses were cracked, spider webs were hanging from the roof in the kitchen. They definitely needs to upgrade their cutlery and crockery. They must also get a new bin in the kitchen. The apartment had no ceiling fans and it was so hot during the night. Other than that everything was perfect, the safety and security as well as the pool facility. My kids really enjoyed the swimming pool. Many thanks, I will definitely book again at Portobelo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thank you very much Toufeeq, for your review.
Greatly appreciated. It is the honest reviews that make us improve our services.
We have already fixed all your pointers and nuggets except for the ceiling fans. We added an additional pedestal fan for additional fanning power required during hot summer periods in Mossel Bay.
Otherwise, we are looking forward to hosting you and your family again.
Regards,
Evelyn

11 Portobelo
Elric S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elric S
Gesin met klein kinders

Had a great time.

Baie mooi plek en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thanks Elric for your review.
We are looking forward to hosting you again soon.
Regards,
Evelyn

11 Portobelo
Nandipha T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandipha T
Saam met vriende

It was great, the place was clean and everything was perfect.

Thank you for everything, we will love to come back again in other time, and I did recommend you to other people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winston H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Winston H
Gesin met tieners

It was awesome, quiet, and very nice. The rooms were clean and appealing.

The accommodation was very nice, the only no-go was access to the swimming pool, it was locked up. Braai facilities were gas, I prefer a fire, but you can't get everything your way. Thank you, and it was affordable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thanks for your review. It is noted with much appreciation.
There is a gas braai facility at the balcony as well as communal wood braai facilities by the clubhouse / swimming pool which you couldn't access due to miscommunication from our side.
Looking forward to hosting you and your family again.
Regards,
Evelyn

11 Portobelo
Lindi L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L
Saam met vriende

It was awesome.

The venue had everything one could need, it was very neat and closer to the shops. We had such a wonderful time and enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes Engelbrecht E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Engelbrecht E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en skoon.

Baie lekker, skoon, sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey J
Gesin met klein kinders

Awesome.

Ideal location. Beautiful and secure setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies naby alles.

Vriendelikm veilig en baie netjiese en pragtige plekkie. Binne stapafstand vanaf die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thank you Anna-Marie, we are so so happy you found our place wonderful. We will definitely be honoured to host you again on your next break. Evelyn.

11 Portobelo
Leasha D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leasha D
Saam met vriende

My tyd daar was amazing.

Ek het my verjaarsdag daar gaan vier en alles was great. Baie lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thanks Leasha it was a pleasure to host you and friends. We are happy our place was perfect for your birthday celebration. Evelyn.

11 Portobelo
Masonette D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masonette D
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie lekker blyplek! Sal definitief weer daarvan gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thank you so much Masonette for taking time to write the review. We are so happy that our apartment was very nice for you and family. We will be honoured to host you again any time. Evelyn .

11 Portobelo
Riaan O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly in die eenheid.

Die ligging was op 'n goeie plek. Ons het alles in die eenheid gehad wat ons nodig gehad het. Die gasvrou was baie behulpsaam en ons tegemoet gekom toe ons vriende wou oorslaap. Sy het uit haar pad gegaan om alles netjies te maak. Dit is beslis waarde vir jou geld. Ons het onmiddellik terugvoering ontvang nadat ons navraag gedoen het i.v.m. die eenheid. Ons sal beslis weer in die eenheid tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

We are so glad we could offer you a comfortable stay for you and spouse and later your guests. Thank you for affording us the opportunity to host you. Evelyn.

11 Portobelo
Anel W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel W
Gesin met tieners

Sal definitief weer hier bly.

Baie flinke diens op kort kennisgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Many thanks, Abel, for taking the time to write the review. Thank you so so much. We were glad we could assist. We would be glad to host you again. Evelyn

11 Portobelo
Karin C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en netjiese plek.

Vriendelik ontvang en dame was baie behulpsaam. Woonstel baie skoon, ruim en met alle geriewe. Uitstekende ligging en stapafstand van strand en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thanks Karin, looking forward to hosting you again soon.

11 Portobelo
Deon A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway.

If you are looking for a private getaway, Portobelo is the perfect place. A nice, neat, cozy apartment with the beach and waterpark within walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thank you, Deon, for taking time to write the review. We are thrilled it was a perfect getaway for you.

11 Portobelo
Mark H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was fantasies en rustig.

Die plek is rustig, almal is vriendelik en behulpsaam. Daar is net ’n groot boom naby die swembad, dit belemmer die pragtige uitsig andersins is die plek wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thank you, we appreciate you took time to write a review. We took the tree matter up and looking forward to a favourable response.

11 Portobelo
Nicola E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, lieflike swembad.

Baie netjiese woonstel met alles wat jy benodig. Lieflike swembad en braaiplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thank you so much for taking the time to write the review. We are happy you were comfortable.
Evelyn and the team.

11 Portobelo
Janet K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet K
Gesin met klein kinders

Friendly service. Prompt replies to queries. Attention to detail.

What a beautiful place. Close to a busy street, but didn't bother us. Place was spotless. Would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thank you Janet for taking time to write the review. We were honored to host your family. Will definitely be pleased to host you again. Regards Evelyn

11 Portobelo
Lee M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee M
Gesin met tieners

Vriendelik, goed toegeruste plek.

Ons het heerlik gerus,.alles in die woonstel het gewerk en was amper nuut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thank you so much Lee for taking your time to write the review. We were so honored to host you. Also glad you rested well. Regards Evelyn

11 Portobelo
Magda V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Gesin met tieners

Heerlik, veilig en kuier baie geniet.

Akkommodasie was sentraal geleë, loopafstand van die strand af. Boom wat voor ons patio se uitsig was, was nie baie nice gewees nie. Dit versper sig. Sal eerder ander eenheid bespreek met beter uitsig volgende keer. Eenheid self was baie gerieflik en was met al die nodige benodigdhede toegerus, veilig en netjies. Sekuriteit en veiligheid baie goed. Ons het die 2 weke baie geniet. Sal beslis weer van jul gebruik maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thank you, Magda, for your review. We will definitely address the tree issue with the Body Corporate.
Compliments of the new year 2020.

11 Portobelo
Amber K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber K

Ongelooflik.

Fantastiese ervaring. Netjies en fantasties geleë. Pragtige ligging. WiFi is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thank you so much Amber for taking time to write a review. We appreciate the opportunity to host you. Regards Evelyn

11 Portobelo
Charl L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Charl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Due to bed lice, the unhygienic state of unit, one room being locked and inaccessible to us as well as the attitude of the owner - never again.

1. Guest relations. We were never met by the owner, hence she had no idea whether we were travelling colleagues or opposite sex friends. On arrival we found the one room to be locked. When she was questioned with this regard we were told that she is in the business of selling beds and seeing that we are only 2 people we are not allowed to use the other room. We were on a road trip and had so much luggage that we could not fit at all into the one bedroom and had to store it in the living room due to the other room being locked. Question: If we were travelling colleagues, would we be expected to share a double bed. Would we be expected to share a room with 2 single beds seeing that one of the rooms would be locked? On the website it was advertised as a 2 bedroom apartment and nowhere was it stated that one room would be locked if only 2 guests occupied the premises. On questioning the owner on the above we were told that if the above was true we would have had to share the room.with the 2 single beds. This is totally unacceptable. Hygiene: The kitchen cupboards reeks of mildew and so we had to wash everything before it was used. The next morning we were riddled with bed lice bites. We want to make it very clear that there were no mosquitoes. Lastly, we checked out the very next morning, cutting our stay there, which we had already paid for by a day. We will hence never use this accommodation again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

As gevolg van bedluise, die onhigiëniese toestand van die eenheid, is een kamer toegesluit en ontoeganklik vir ons, sowel as die houding van die eienaar - nooit weer nie.

1. Gasteverhoudinge. Ons is nooit deur die eienaar ontmoet nie, en daarom het sy nie geweet of ons kollegas of vriende van die teenoorgestelde geslag was nie. Met die aankoms het ons gevind dat die een kamer toegesluit is. Toe sy hieroor ondervra is, het sy gesê dat sy besig is om beddens te verkoop en sien dat ons net 2 mense is, dat ons nie die ander kamer mag gebruik nie. Ons was op reis en het soveel bagasie gehad dat ons glad nie in die een slaapkamer kon inpas nie en dit in die sitkamer moes bêre omdat die ander kamer toegesluit is. Vraag: As ons kollegas sou reis, sou daar van ons verwag word om 'n dubbelbed te deel. Sou daar van ons verwag word om 'n kamer met 2 enkelbeddens te deel, aangesien een van die kamers toegesluit sou wees? Op die webwerf is dit geadverteer as 'n tweeslaapkamerwoonstel en daar word nêrens gesê dat een kamer toegesluit sou wees as slegs 2 gaste die perseel beset het nie. By die ondervraging van die bogenoemde het eienaar aan ons gesê dat indien bogenoemde waar is, ons die kamer sou moes deel met die 2 enkelbeddens. Dit is totaal onaanvaarbaar. Higiëne: die kombuiskaste is vol skimmel en daarom moes ons alles was voordat dit gebruik is. Die volgende oggend was ons vol beddegoedluise. Ons wil dit baie duidelik stel dat daar geen muskiete was nie. Laastens het ons die volgende oggend uitgeklok en ons verblyf daar, waarvoor ons al 'n dag betaal het, gekortwiek. Ons sal dus nooit weer hierdie akkommodasie gebruik nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thank you very much, Charl, for your review. We are very sorry for all the unnecessary inconveniences caused.
It's unfortunate that you failed to recognise us as the owners of the apartment who were prepared to resolve your issues. We came to the apartment to meet you in person and you refused, point-blank, to speak to us.
Our apartments are set on a "per person sharing" nightly rates not "unit" rates to make it affordable by not charging guests for the space that they don't need. You booked for two people and we prepared for two people sharing, as a default setting. We have now added this to our description on our listing so that guests are aware.
As for the bed lice, we are very sorry that you experienced the lice bites while in our apartment. We are, however, still puzzled as to the source of this bed-lice. All our beds and pillows in our apartments are fitted with an anti-allergy, breathable and waterproof mattress and pillow protectors. We also spray insecticide to all our apartments regularly. It's our first time to hear about bed lice, thank you very much for letting us know. We had to spray 11 Portobelo again after your stay with us.
As for the unhygienic state of the unit, reviews from our previous guests beg to differ with that notion. We always score high on cleanliness. Our apartments are checked by an experienced supervisor before being made available for checking in the next guest. Thank you for letting us know, we are going to revisit and review our current cleaning system checklist and make sure that all the obvious loopholes are closed.
We hope and trust that you will afford us the opportunity to host you again.
Yours sincerely,
Hosts Evelyn and Itai

11 Portobelo
Gideon O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon O
Gesin met klein kinders

Netjies, gerieflik en waarde vir geld.

Wat 'n wonderlike bly plek. Baie gerieflik, netjies en is ten volle toegerus. Evelyn is baie gasvry en baie behulpsaam. Sal dit grootliks aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was clean and safe for us as disabled travellers.

As most places are not build for wheelchairs this place is also not, but there were enough space to manoeuvre our chairs in. The bathrooms are not wheelchair friendly but we could managed. Maybe a suggestion to remove the carpets and tile the floors as it is quite difficult to move on carpets with a wheelchair. Other than that we had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene W
Saam met vriende

Baie ontspannende atmosfeer.

Ek sal hierdie woonstel aanbeveel. Baie netjies en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Portobelo se terugvoer

Thank you so much Nicolene, for taking the time to write a review for your stay at 11 Portobelo. We are so happy you had a relaxing stay. Many many thanks for the opportunity to host you.
Evelyvans Apartments team.

11 Portobelo
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-boulevard-Wes 18, Portobelo 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabtu9b1j8l5N9HW4TRDWgpHB4t92yxCc3KXWw0x1uJfw33rsbx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 18 Beach Boulevard West Portobelo 11 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.1605786 22.1076585