Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Simbalina Beachfront

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eenheid 11, Simbalina Beach, Compensation Beach-weg 46, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

11 Simbalina Beachfront is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks op die strandfront in Ballito. Die woonstel bied 180 grade-uitsigte oor die see en die kompleks het direkte toegang tot die promenade en die Clark Bay-strand.

Hierdie woonstel bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en ’n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad. Elke slaapkamer het ’n plafonwaaier wat met afstandbeheer werk en 3 van die slaapkamers het 180°-uitsigte oor die see.

Die ten volle toegeruste kombuis het al die nodige toebehore om vir 8 gaste voorsiening te maak, insluitend ’n wasmasjien en ’n tuimeldroër. Die oopplan-sitarea het ’n LCD-TV met DStv en lei na die stoep, waar daar lieflike uitsigte oor die see en promenade is. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad en daar is een toesluitmotorhuis en een oop parkeerplek agter die motorhuis. Die kompleks is heeltemal omhein.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Simbalina Beachfront sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 11 Simbalina Beachfront
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 42

Jaar gelys 4

Ligging

  • Eenheid 11, Simbalina Beach, Compensation Beach-weg 46, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 11 Simbalina Beachfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eenheid 11, Simbalina Beach, Compensation Beach-weg 46, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae6e1ca7fd5e53b62c707172e3b852e52f84215e1d1b6a0512574817eb24be0fde139c7af05f65a5c530b2dddd8bf6c3d6c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Unit 11 Simbalina Beach 46 Compensation Beach Road 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.541950156525 31.217063645438
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem