Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Westcliff Rentals

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1 See-uitsig
Slegs verblyf.
Kamer 2 See-uitsig
Slegs verblyf.
Kamer 6 See-uitsig
Slegs verblyf.
Kamer 7 See-uitsig
Slegs verblyf.
Kamer 8 See-uitsig
Slegs verblyf.
Kamer 9 See-uitsig
Slegs verblyf.
Kamer 10 See-uitsig
Slegs verblyf.
Woonstel vir 2 met See-uitsig
Selfsorg
Woonstel vir 4 met See-uitsig
Selfsorg
Huisreëls

- 'n Kontinentale ontbyt is op versoek teen 'n addisionele fooi beskikbaar.
- Handdoeke word vir korttermynverblyf voorsien, maar nie langtermynverblyf nie.
- Gaste wat vir korter periodes oorbly, is verantwoordelik daarvoor om self hul kamers skoon te maak. Vir gaste wat langer bly is daar 'n weeklikse skoonmaakdiens en linne word vervang.
- Die eiendom het nie 'n lisensie nie, maar gaste kan hul eie drankies saambring en dit in die kroegarea geniet.
- Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
- Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie. Stiltetyd is na 22:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westcliffweg 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9effc5e5582287c8fcc4755b00a559767b8c378300f1e452af2b0217c839cbdb23d2b3e7a7622dac227ac79f8dd11ee0aca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 11 Westcliff Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4238357 19.2346008
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem