1101 Oyster Schelles
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lighthouse Road, 1101 Oyster Schelles, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
1101 Oyster Schelles is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umhlanga. Dit het 'n manjifieke see-uitsig en is naby die strand, restaurante en winkels.
Die drieslaapkamerwoonstel is op die 11de verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elkeen van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Al die slaapkamers het lugversorging en see-uitsigte.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste. Die oopplan-leefarea het moderne meubels en is gerieflik met 'n pragtige see-uitsig van die balkon af. Die sitarea en al 3 slaapkamers bied toegang tot die balkon.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gimnasium en buitebraai-area in. Die omgewing bied pragtige strande en mooi uitsigte en dis 'n gewilde bestemming vir watersport- en buitelugaktwiteit-entoesiaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 113
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Lighthouse Road, 1101 Oyster Schelles, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lighthouse Road, 1101 Oyster Schelles, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang