Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1102 High Tide Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg/R102, High Tide-woonstelle, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

1102 High Tide Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die strandfront in 'n veilige woonstelgebou in Amanzimtoti. Die gebou is ideaal geleë, net 2 strate vanaf Amanzimtoti-strand en Splash Waterworld.

Die woonstel bied lieflike see-uitsigte en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Beddegoed word voorsien. Beide bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof toegerus. Daar is 'n TV in die oopplan-leefarea.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n wassery, braai-areas, hysbakke en veilige kelderparkeerplek. Boonop is die kompleks lekker naby winkels, restaurante, wegneemeetplekke, 'n gimnasium, 'n drankwinkel en ander geriewe in die area geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by 1102 High Tide Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

G. Noel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 3

Ligging

  • Kingsway-weg/R102, High Tide-woonstelle, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg/R102, High Tide-woonstelle, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eed6e0d17ff3fc51d02f585e99d1633d17c0016ade4d1ad11aad55e217aef18e6de71fe1567981b863bab7f4899a650a232?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense Kingsway Road/R102 High Tide Flats 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.050201328405 30.887995213007
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem