We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

1102 Ocean View

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 36, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Ocean View-woonstelkompleks het 'n topligging in die Strand se Kusweg en is ontwerp met die vlug van die arend in gedagte. Hierdie "oop" ontwerp is deur al die pragtige eenhede gedra. Aandag is aan detail gegee om seker te maak dat gaste 'n luukse, ontspannende wegbreek kan ervaar.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en beskik oor 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis wat toegerus is vir selfsorgverblyf, 'n sitarea met 'n uitsig oor die see en sonsondergang, WiFi en 'n slim-TV met DStv Now, Netflix en Showmax. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en braai-area gebruik.

Die eenheid het 24 uur-ontvangs en daar is geslotekringtelevisie en afstandbeheertoegang met kelderparkeerplek. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar vir gaste wat 'n week of langer bly.

Daar is 'n magdom doendinge om in die area te geniet soos stappies op die strand se lang sandstrand, swem, branderplankry, hengel en gholfspeel by die plaaslike gholfklubs. Gaste kan ook bekroonde wyne proe en verskeie dag- en aandmarkies bywoon waar daar lewendige musiek, kunsvlytstalletjies en 'n goeie versameling eet- en drinkgoed is. Daar is ook inkopiesentrums in die omtrek en voetslaan- of bergfietsroetes om te geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by 1102 Ocean View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir 1102 Ocean View
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kusweg 36, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1102 Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 36, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzMjc0N2VlLTJmZWUtNDg1Ni1hMDVjLWFjNWYyNTE0MTg1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 36 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.12404 18.83172