LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1105 Hibernian Towers | LekkeSlaap
+9

1105 Hibernian Towers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Saler Cilliers-straat en Strandweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

1105 Hibernian Towers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers. Die woonstel is in 'n gewilde 22 verdieping-hoë gebou reg langs die kus in Strand. Dis stapafstand vanaf die strand, winkels en restaurante.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV en bied toegang tot 'n balkon met uitsigte oor die see en strand.

Let wel dat die elektrisiteit vir gaste se onkoste is.

Daar is braaigeriewe op die balkon en gaste het 2 kelderparkeerplekke tot hul beskikking. Die gebou bied 'n binnenshuise swembad, gimnasium en stoomkamer.

Gaste moet hul eie krag koop.

Slaapplek

’n Bespreking by 1105 Hibernian Towers sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • H/v Saler Cilliers-straat en Strandweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Saler Cilliers-straat en Strandweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2OTk0N2RhLTdiODgtNDdhYy05NzU1LWM4ZmZlNzFhZWFiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) Corner of Sarel Cilliers Street and Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.113958627542 18.823041468859
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!