Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1105 Portico Beachfront Apartment

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Debi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir 1105 Portico Beachfront Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Arno G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno G

Relaxing, safe, beautiful and awesome location.

Beautiful views. Awesome location. Safe parking and stay. Clean and cozy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte uitsig.

Ongelooflike uitsig, baie skoon en netjiese plek. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Gesin met tieners

Woonstel is mooi ingerig met 'n pragtige uitsig.

Ons het heerlik gebly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just one word. Awesome!

Loved the most beautiful view, could not be spoiled more. Thank for the super clean apartment and the clear communication from arriving, where to collect the keys right through to the exact parking spot. All so easy and convenient. With confidence we will stay at 1105 any time again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tess J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tess J
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Alles was perfek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine E
Gesin met tieners

Perfectly home away from home.

Fantasmagories gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine F
Gesin met klein kinders

Baie aangename kuier.

Die woonstel is smaakvol gemeubileer en beslis van goeie smaak. Dit was 'n ruim woonstel met alles wat jy nodig het. Die uitsig na buite is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige naweek gewees.

Kyk asb. na die yskas, is nie koud genoeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cheryl K
Saam met vriende

Fantastic view of Table Mountain over Table Bay.

Unit was a trifle small but had everything one requires for self-catering and was clean and neat. Would have liked to have a working heater as it was very cold and wet. Inverter a lot of help during load shedding but is inadequate to handle a hairdryer. Trips the inverter as it overloads. Suggest that the owner removes certain plugs from the inverter and marks them. Otherwise, we had an enjoyable stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig en netjiese eenheid.

Ligging is goed met baie restuarante in onmiddelike ligging. Spar loopafstand. Fantastiese uitsig op Tafelberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anru P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anru P

Mooi uitsig en goeie ligging.

Goed toegerus, selfs teen die uiterste koue. Die eenheid is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, beautiful, soul food.

It was an amazing experience, stunning view exceptional bed and bedding. Enjoyed our game of nought and crosses. All utensils necessary although it would have been nice to have a gas braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Susan L

Disappointed.

We arrived and, unfortunately, the elevators were not in service. We had to walk to the 2nd floor to catch the elevator and on the way down from 10th floor, or from basement parking, had to walk from basement parking to 2nd floor to catch elevator to 11th floor! We were only informed on the morning of arrival of problems with the elevator but we learned from security staff the elevators were out of service from the previous weekend! I had my 71-year-old mother-in-law with us and to expect her to walk to the 2nd floor to catch the elevator was ridiculous! We messaged the owner on the day of arrival and were told if we want to cancel the booking "she would understand", but to be told this at 6 o'clock in evening on a Saturday on a long weekend with Monday being a public holiday, how did they expect anyone to find alternative accommodation? It was unacceptable! Very bad customer service!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1105 Portico Beachfront Apartment se terugvoer

Hi Mrs Liversage
Once again, we would sincerely like to apologize for the inconvenience of the lift being out of order during your stay.
We had been assured that the lifts would be repaired before your arrival and we were still awaiting confirmation of repairs on the morning of your arrival. By the time I had messaged you at 08:30 am on Saturday it had been confirmed that new parts would have to be ordered and that it would take approximately 6 weeks to repair.
After that we had to message all of our guests to let them know what the situation was so that they could make a decision of whether they would prefer to cancel their reservation.
Fortunately one of the lifts have been repaired in the meantime so our guests will not be inconvenienced while we wait on the other one to be repaired, however this happened only after your departure and I am so sorry for this and the short notice on your day of arrival.
As per my messages to you, I acknowledge that I would have felt unhappy too if I was in your situation.
If you had decided to cancel we would have been happy to assist you through the booking agent to find other suitable accommodation but we did not hear back from you so were unfortunately unable to assist with this and as you were understandably irate we did not want to bother or bombard you with too many messages on your holiday especially since you had voiced your unhappiness to our manager who met you on arrival as well as to me.
Thank you for the compliment of the 'lovely flat' we appreciate it even though I knew you were unhappy with the lift situation.
I hope in future all of your holiday reservations will be stress free and that you will not be inconvenienced like this again.
All I can do is apologize once again for your terrible experience
Warm Regards

1105 Portico Beachfront Apartment
Nicolette H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H
Gesin met tieners

Baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig en veilig.

Sal verseker weer daar bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carli V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli V
Gesin met klein kinders

Vriendelik ontmoet by die ingang. Mooi en gerieflik, en die uitsig is selfs mooier.

Blouberg op sy beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geurt V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geurt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, asemrowende uitsig op Tafelberg, die see en strand. Stil en rustig.

Heerlike akkommodasie, veilige parkering en skoon en netjies. Vriendelike diens. Wonderlike uitsig op Tafelberg, see en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlene J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plekkie.

Ons het dit verskriklik geniet! Dit was pragtig. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas F
Gesin met tieners

Family friendly apartment in best beach location on Bloubergstrand.

The apartment itself with a balcony, 2 bedrooms, and 2 bathrooms is a gem. Very well equipped with a tumble dryer, inverter, and good working WiFi. The management is very supportive and will assist you with every piece of information you need. The location next to the beach and restaurants is a dream for a family. We can highly recommend this stayover and will definitely come back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste uitsig oor die see en Tafelberg.

Alles was perfek, die woonstel is smaakvol versier, die uitsig is prentjiemooi en daar is alles wat jy benodig. Die wasmasjien en tuimeldroër was 'n lekker verrassing en die beste is dat ons nie eers geweet het van beurtkrag nie. Ons sal beslis weer besoek. Die plekkie is so lekker sentraal tot alles. Die persoon wat ons ontmoet het en deur die woonstel gevat het was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderfull place to stay.

Very friendly owner.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Dit was heerlik.

Die diens was uitstekend. Pragtige eenheid.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris S
Gesin met tieners

Uitstekende ligging, maar teleurstelling oor geen WIFI.

Ons het ongelukkig geen WiFi gehad vir die tydperk van ons verblyf nie. Die eienaars het hul bes probeer om dit reg te stel met Vox, maar tevergeefs. Was regtig teleurstellend om die Sokker Wêreldbekerfinaal nie te kon sien nie en tieners te probeer vermaak sonder 'n TV snags.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1105 Portico Beachfront Apartment se terugvoer

Hi Chris
Weereens will ons om verskoning vra vir die probleem met die Wi-Fi wat tydens julle verblyf 'n probleem was. Ons kan regtig waar verstaan dat julle ongelukkig was dat die Wi-Fi nie gewerk het nie. Dit was ongelukkig heeltemal uit ons hande en ons het werklikwaar alles in ons vermoë gedoen om dit te probeer regstel. Weereens baie jammer vir die ongerief.

1105 Portico Beachfront Apartment
Shannon J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon J
Saam met vriende

Waarde vir jou geld!

Daar was van alles. Verskriklike mooi uitsig oor see. Sal beslis weer kom kuier. Ontvangs deur Lise was uiters vriendelike en behulpsaam. Baie dankie vir 'n besonderse lekker naweek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenn M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn M
Saam met vriende

Comfortable. Centrally situated with high standard of furnishings.

We came in earlier than we had stated, but well sorted out by the agents. Very helpful and pleasant without being intrusive. There was no daily room service which allowed us to sleep late. For the rest the facilities provided were ideal and the location superb.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M
Saam met vriende

Topgehalte.

Die diens was uit die boonste rakke. Die woonstel is van topgehalte en ons beplan al klaar weer 'n kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos N
Gesin met tieners

Absoluut geen probleme.

Geen probleem, netjies en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara C
Saam met vriende

Pragtige uitsig kan nie vra vir beter.

Krag meter en water meter kan baie beter beheer word. Ons was nie beïndruk met die feit dat ons 22:00 in die aand sonder water sit nie. Het ook gedink ons het loadshedding toe is daar nooit krag gelaai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1105 Portico Beachfront Apartment se terugvoer

Hi Barbara
Ek vra weereens omverskoning vir die ongerief met die water en krag.
Ons sal seker maak dat so iets nie weer in die toekoms gebeur nie.
Ons hoop om dit in die toekoms met julle reg te maak.
Dankie dat julle by ons gebly het, dit was baie aangenaam om julle te verwelkom
Vriendelike Groete

1105 Portico Beachfront Apartment
Vasti R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti R
Gesin met tieners

Rus vir die siel.

Sterk aanbeveel met pragtige uitsig en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld, wonderlike uitsig en alles was net uitstekend!

Dit is min dat die werklike plek selfs beter is as die foto's wat beskikbaar was voor die tyd. Ontvangs was goed en alles het gewerk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rialette S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rialette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike uitsig!

Klein, maar netjies en 'n heerlike plek om weg te breek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P
Gesin met tieners

The accommodation was neat and clean, view were amazing.

I would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann A
Gesin met tieners

Wonderlike uitsig!

Ons het heerlik gebly, die eenheid is netjies en is sentraal geleë naby alles wat 'n mens sou wil hê. Die uitsig op Tafelberg en selfs oor Robbeneiland bied vermaak die hele dag deur. Netflix was ook lekker om te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky H

Breathtaking view.

The breathtaking view as you open the front door is something very special. What a well-equipped and special little apartment. Great customer service and close to everything. Would definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel
Gesin met tieners

Perfekte ligging met goeie veiligheid.

Baie gerieflike uiters netjiese en mooi woonstel. Als was daar. Tot handdoeke en 'n haardroër. Baie baie dankie. Ons het heerlik gebly. Vervang net gereeld die besems. Hul raak oud en vee dan nie meer mooi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om te bly, kan dit enige tyd aanbeveel.

Fantastiese plek om te bly, kan dit enigy tyd aanbeveel. Alles in die eenheid is van hoogstaande gehalte. Wat netheid en skoon betref gaan jy ver soek om hierdie gehalte te vind. Sal definitief weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek

Dit was’ n wonderlike plek - waarde vir geld. Die plek was mooi skoon en vriendelike diens sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V
Saam met vriende

Kry nie 'n beter uitsig nie!

Woonstel was ten volle toegerus. Tot skoonmaakmiddels. Jy kan net klere en kos saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beyers S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter gerieflik en skoon.

Ons het besluit om die plek te kies as ons wittebrood blyplek en is glad nie spyt nie. Baie mooi en lieflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig oor Tafelberg en die see!

Asemrowende uitsig oor Tafelberg en die see van die oomblik wat mens by die woonstel instap. Dit voel nie of mens op die 11de verdieping is nie. Ons het regtig baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

1105 Portico Beachfront Apartment se terugvoer

Baie dankie Christel. Ons waardeer jou pragtige resensie. Ons waardeer dit baie

1105 Portico Beachfront Apartment
Piet S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met vriende

Fantastiese uitsig.

Toerusting in goeie orde, uitsig great, sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan P

Goed geleë akkommodasie.

Die woonstel is gerieflik geleë oorkant die strand en naby restaurante, asook naby groot winkelsentrums. Gerieflik en goed toegeruste plek, asook skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg Portico 3, Eenheid 1105, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdSXUkOBs4FQ8C51fNBdrA9gzZ1S0NgEwhmsTeCqRgCTYc8GK9F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 3 Athens Road Portico, Unit 1105 Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.82277 18.47803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem