+41
Selfsorg in Hermanus

111 at The Esplanade

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

20% AF!
Winteraanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 30 Sep 2026.
20% AF!
Pensioenaris-aanbod
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2026 tot 30 Sep 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Weeksdagaanbod
Ontvang 'n gratis bottel Bouchard-wyn en ’n pragtig handgemaakte walvisstert-sleutelhouer op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Des 2025 tot 31 Des 2026.
10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Inklok is om 14:00 en uitklok is om 10:00. Vroeë inklok en laat uitklok kan vooraf gereël word indien ander besprekings bots nie.

Die verblyf akkommodeer 'n maksimum van 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het óf 2 enkelbeddens óf 1 koningingrootte-bed. Bevestig asb. vooraf wat jul voorkeur is.

Stiltetyde is van 20:00 tot 08:00.

Geen troeteldiere word toegelaat nie

Rook is binnenshuise verbode. Gebruik asb. die aangewese buite-areas vir rook.

Die swembad is van 08:00 tot 20:00 oop. Vir veiligheid word geen glas, alkohol of rook in die swembadarea toegelaat nie en kinders onder 14 jaar moet volwasse toesig hê. Onkonvensionele swemdrag en partytjies word nie in die swembadarea toegelaat nie.

Gaste is verantwoordelik vir enige skade tydens hul verblyf, rapporteer asb. enige probleme dadelik.

Geen partytjies of funksies word op die perseel toegelaat nie.

Gaste is vir hul eie veiligheid en besittings gedurende hul verblyf verantwoordelik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 945
20 % AF
R 3 945 R 3 156
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 945
20 % AF
R 3 945 R 3 156
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 945
20 % AF
R 3 945 R 3 156
per nag (plek vir 4)
Bespreek

63 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdb13797343b3dbe65c70c1ebb8390361adcd9da826101689f65af92bce208d9733a289d2c2f671d3aa1439f5e8ea092dea6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 945 nouVanaf R3 156 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 63 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421752675725 19.242179390773
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang