Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

111 Memories

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 111, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 190 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

111 Memories bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n moderne strandhuis in die De Kelders-woonbuurt in Gansbaai. Dié huis het 'n pragtige uitsig oor Walkerbaai en op die omliggende berge, en gaste kan selfs 'n walvis of twee vanaf die balkon gewaar. Dit is slegs 'n hanetreetjie vanaf die kuslyn, die Klipgatgrotte, en Die Plaat Natuurreservaat en -strand.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer en het koninggrootte-bed wat met die hand gemaak is uit populierhout. Dié kamer het ook 'n ruim en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers is op die onderste vloer en het 2 enkelbeddens in elk. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n pragtige kopstuk en bedkassies wat met die hand uit populierhout gemaak is. Al drie slaapkamers op die onderste vloer het 'n badkamer langsaan met 'n bad en 'n stort. 'n Derde badkamer met 'n toilet en 'n stort is in die TV-sitarea op die onderste vloer geleë.

Die huis het 'n oopplan-kombuis en -eetarea wat saam met die ruim sitarea met 'n kaggel op die boonste vloer geleë is. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, elektriese oond, gasstoof, mikrogolf, ketel en broodrooster, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitarea het toegang tot 'n groot balkon en sitarea met 'n lieflike uitsig oor die see en op die bergreeks om Walkerbaai. Die huis het oorgenoeg binne- en buite-kuierareas vir familie en vriende om te braai, langs die swembad te ontspan, of maaltye in die buite-eetarea met 'n uitsig oor die swembad te geniet.

Addisionele geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, en strandhanddoeke in. Daar is 2 parkeerplekke in die oprit.

Slaapplek

’n Bespreking by 111 Memories sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir 111 Memories
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 26

Jaar gelys 2

Ligging

  • De Villiers-straat 111, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 111 Memories het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 190
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 190
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 111, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92acf3af18d1e4ee456aaed82a6f430d67f0bd03c8f4bd650c96b366bdcb2d75be958e9e905867047612c294a17779ee033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 190 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 111 De Villiers Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.557631 19.363592
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem