Kampersrus AH Akkommodasie by 116 Bedford | LekkeSlaap
+11

116 Bedford

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marestraat 116, Kampersrus, 1381, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

116 Bedford is 'n selfsorgkothuis in Kampersrus, 'n historiese dorpie in Limpopo. Die dorp is aan die voet van die Marieskopberg en is ideaal tussen wildreservate soos die Krugerwildtuin en die Blyde River Canyon Natuurreservaat geleë.

Dié kothuis het 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 driekwartbeddens. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n tafel met 4 stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en lei na 'n stoep met 'n braai-area en 'n buitetafel. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.

Gaste kan besienswaardighede soos natuurreservate, die Blyderivierkloof, verskeie restaurante, kroeë en voetslaanroetes in die area besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by 116 Bedford sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marestraat 116, Kampersrus, 1381, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marestraat 116, Kampersrus, 1381, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeefxEPdBOPk1C6ArxukU3C7gCr0F2cyPQj8I6eKLPRXfnGc1uy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 116 Mare Street Kampersrus 1381 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -24.51037365563 30.889967372076
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za