Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

116 Nkwazi Drive

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 116, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 625 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

116 Nkwazi Drive is 'n selfsorg-vakansiehuis in die idilliese kusdorp Zinkwazi Beach in KwaZulu-Natal. Die dubbelverdiepinghuis is ideaal vir 'n groot gesin op soek na 'n ontspannende vakansie.

Die huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is baie ruim en het 4 enkelbeddens vir kinders en 'n stapelbed vir kinders. Hierdie kamer bied ook toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die twee gedeelde badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n etenstafel. Die huis het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het genoeg rusbanke en 'n TV met DStv. Al die leefareas het deure wat na 'n balkon met buitemeubles, 'n tafeltennistafel, 'n see-uitsig en swembad lei. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en daar is 'n omsetter wat die ligte en kragproppe gedurende beurtkrag aanhou. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is naby die strand, winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by 116 Nkwazi Drive sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1 Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 mense
4 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 4

Jaar gelys 8

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 116, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 625
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 625
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 116, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb91b124207b87257fec59dfdd453a7e875eb8963d30b6a292aad2449a4244c5ef6db5533e7a3b75771f4abb7731011cf88df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 625 per nag (plek vir 12) 116 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.287135275297 31.438190771724
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem