LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 117 on Oak | LekkeSlaap
+28

117 on Oak

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir 117 on Oak
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dirk V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

5ster vir ontvangs,verblyf en veiligheid

Ons gasvrou,Lize Mari, het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.Sy het daardie spreekwoordelike ekstra myl vir jou geloop.

Jaco M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek, vriendelike gasheer.

Dit 'n aangename plek, en Lize-Mari was 'n uitstekende gasheer gewees.

Mariska O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska O
Saam met vriende

Baie vriendelike diens.

Oulike plekke vir 'n vinnige oornag. Baie netjies en goed uitgerus met moontlike benodighede. Goeie waarde vir geld en baie vriendelike diens.

Heidi M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik

Baie gawe gasvrou. Lekker ontbyt, stil, veilige area met mooi tuin en baie voêllewe. Mooi, netjiese skoon kamers wat baie privaat is. Ons het heerlik geslaap en gebly. Heidi Maritz

Carin F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurige blyplek, met fyn detail!

Die is 'n fantastiese gastehuis om by te bly! Die kamer is in die fynste detail beplan, daar is aan alles gedink wat mens kan nodig kry! Silwerskoon en alles van uitstekende kwaliteit. Baie goed geleë - stapafstand van al die goeie eetplekke en besienswaardighede in die dorp!

Kobus En Ria S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus En Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, netjies en gasvry.

Vooraf goed ingelig. Akkommodasie is keurig en smaakvol. Lize Mari is voorwaar passievol in haar gastehuis bedryf. Elke oggend bederf met smaaklike gesonde ontbyt. Maak die verblyf spesiaal met bederfies. Sal 117 on Oak enige tyd aanbeveel.

Tanja D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande hartlikheid en persoonlike diens! Eenheid pragtig!

Ons gasheer en gasvrou was uitstaande in diens en verwelkomende manier om met ons om te gaan. Die ontbyt-piekniek was baie spesiaal en heerlik! Ons sal self graag vriende saamneem en weer daar bly!

Charne R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Charne R
Besigheidsreis

Friendly and amazing owners. Definitely goes out of their way to make you feel welcome.

Made sure we were comfortable and safe as we were two women on a business trip. They certainly went out of their way to make is feel safe, at ease and comfortable.

Matty S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle eenvoud.

Ons het in die huisie gebly wat voorheen buitegeboutjie was. Dit is baie stylvol ingerig. Die ontbyt in die piekniekmandjie is 'n uitstekende idee. Ons het die aand heerlik gebraai op 'n privaat stoepie. En boonop is die eienaars interessante geselskap! Wel gedaan.

Yolanda V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike kuier en wegbreek uit die stad.

Gasvryheid, 'n oog vir detail, netjies en sommer net 'n lekker wegbreek. Veral die feit dat ons twee aande kon braai, het dit besonders gemaak. Die kamer was dalk 'n knapsie te klein, maar die feit dat ons 'n buite-plekke gehad het om te sit, het opgemaak. Dankie vir die heerlike ontbytmandjies, dit was smaakvol en gesond. Heerlike begin vir elke oggend.

Amanda M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A Little gem in Cullinan.

We had a great stay at 117 on Oak Ave. We were warmly greeted and made to feel at home immediately. Our unit was clean, had all the appliances, crockery and cutlery that you would require for a self-catering unit. The breakfast was great! Freshly baked scones and muffins and real coffee. Wi-Fi signal is great! One drawback there is only a bath; no shower if you don't like to bath. The host is very attentive and warm and friendly. Had surprise chocolate on the bed when we came back Saturday night and on the last morning, we were given sparkling wine to celebrate my birthday with a beautiful bouquet of flowers. Thank you very much Lize-Mari and Jacques for making the stay a memorable one.

Annemarie V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met vriende

Heerlik heerlik heerlik.

Baie dankie Jacques en Lize Mari, julle plek is so goed ingerig. Ons het só lekker gekuier en die heerlikste ontbyt onder die bome geniet! Ons kom gou weer!

Kay-lee L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-lee L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, waarde vir geld, rustig en perfek vir 'n wegbreek.

Dit is 'n pragtige plekkie wat jou laat voel of jy daar hoort, skoon, netjies en baie mooi. Lize-Marie het seker gemaak ons is gemaklik en bederf, met ons cupcakes, breakfast basket en al die geriewe wat binne in die kamer was, sal enige dag terug gaan.

Hugo V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V

Wonderlike gasvryheid, uistekende diens.

Dis regtig 'n belewenis, die gasvryheid en diens was uitstekend. Ons het so tuis gevoel. Hulle was so bedagsaam en gaaf. Die bakgoedjies was smullekker. Baie dankie.

Romy W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay, could not have asked for anything more!

Lize-mari is a fantastic host and the cottage was even better than the description and photos. From thoughtful little touches to providing more than the basic essentials nothing was spared.

Deon K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf in Cullinan.

Ongelooflik! Lize-Mari het ons hartlik verwelkom en bederf met 'n verwelkomingsmandjie. Kamer pragtig en met fyn finesse gedoen. Lieflike badkamer en heerlike sitplek buite in die boomryke tuin. Die ontbyt mandjie was 'n groot bederf. Dankie! Heerlik gekuier in Cullinan.

Peter T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A charming guest house in a beautiful location.

If you are looking a sterile businessman's hotel type of accommodation, don't book here. But if you are going away on a romantic weekend to a quaint little village and want a comfortable, historic guest house with personal attention from the owner, this is the one! Highlights were the good security, the comfortable king-size bed, the well-appointed kitchen, home-made scones on arrival, sherry every evening and a delicious breakfast under an oak tree every morning. It is close to all the little tourist shops and within a quick walk of the famous Premier Hotel. Note that the room has open hanging space ie: no closed wardrobe and there is no shower, only a bath. However, this did not impact negatively on our visit at all. 117 ON OAK will see us again!

Ane M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane M
Saam met vriende

Amazing, vriendelik, rustig, voel soos 'n vakansie.

Lize-Mari en haar gesin het 'n baie warm welkom gehad en het mooi na my en my vriendin deur die week gekyk, en laat ek nie eers begin met die bederfies nie. Dit was fantasties!

Stephan R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en snoesig.

Ons is hartlik verwelkom en het baie lekker gekuier. Sal beslis weer daar oornag.

Elke V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and peaceful and good attention to detail.

The hosts went out of their way to make us feel welcome. We even got a bottle of wine and Lindt teddy bears on the house. Although there was a water crises in Cullinan, our hosts made sure we had enough water to use during our short stay. Thanks for your kindness, we can recommend this quaint little cottage to anyone.

Jw D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jw D
Saam met vriende

Lekker ontspanne.

Dankie vir 'n lekker 2 dae met vriendelike diens.

Anneke S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers met sorg toegerus met meer as wat mens nodig het.

By 117 on Oak word jy gasvry ontvang. Die kamers is pragtig en met detail ingerig wat my skoon bederf laat voel het. Ons het hier baie meer gekry as wat ons nodig gehad het of verwag het. Dankie Lize-Mari en Jacques.

Charlise R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gemaklik.

Baie rustig en gemaklike atmosfeer.

Wayne H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter lekker ervaring!

Perfek vir 'n oornag in Cullinan met gasvryheid waarde vir geld en netjiese akkommodasie! Dankie aan Lize-Marie en Jacques, julle plekkie is pragtig!

Johannes J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gemaklik en 'n skoon plek om oor te bly.

Baie vriendelike en wonderlike eienaars met soveel gasvryheid en glimlaggies. Fantastiese bederf voor ons gebraai het. Die plek is skoon en netjies en dis sommer 'n plesier daar te kom bly.

Amanda V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en vriendelike verwelkoming.

Die gasvrou het soveel moeite gedoen met die kamer, alles is netjies en skoon en sy het die lekkerste verversings vir ons gegee wat heeltemal 'n ekstra van haar kant af was. Ons gaan beslis weer daar gaan bly wanneer ons Cullinan toe gaan. Ons het al die ekstra moeite raakgesien, baie dankie.

Cheryl R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very hospitable owners. Very clean and value for money.

The accommodation was clean and comfortable. Owners were very hospitable and helpful. I would suggest a ceiling fan and small fridge in the unit for very hot weather. The welcome basket was a lovely touch and the breakfast was very nice.

Renate G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate G
Gesin met tieners

Vriendelik, netjies en waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Die verversings by aankoms en die ontbyt die volgende oggend was met baie liefde voorberei. Die kamer was skoon en volledig toegerus. Ons het ons tyd daar geniet.

Kobie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, veilige, skoon oornagplekkie.

Baie vriendelike ontvangs. Ons tuinhuisie was baie netjies, skoon en gerieflik gewees. Die stort was 'n bonus. Min plekke se stortkoppe werk so mooi. Die ligte ontbyt wat in 'n mandjie gebring was, was 'n verrassing en heerlik. Dankie julle 2 mooi jong mense, hou die plekkie so mooi. Ek beveel hulle graag aan.

Nicolette V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, stil atmosfeer.

Liza-Marie en Jacques is vriendelike mense. Die cottage waarin ons gebly het was skoon en netjies. Die ogend ontbyt mandjies, good morning sunshine, was heerlik en regte gesonde kos om jou dag meer te begin. Selfs die glasie OBS was 'n treffer net so voor slapenstyd. Ons het lekker gerus.

Melanie S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid maak al die verskil.

117 on Oak is so sentraal geleë in Cullinan, dat ons kon stap om by meeste van die besienswaardighede te kon uitkom. Die eenheid waarin ons gebly het, was skoon en het alles gehad wat ons kon nodig kry, selfs 'n inligtingsstuk oor Cullinan wat baie gehelp het. Bo dit alles was dit Lize-Mari se gasvryheid wat dit spesiaal gemaak het, baie dankie vir al die klein bederfies, ons het dit opreg waardeer.

Lindie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste diens en bederf ooit. Ons sal enige tyd weer gaan.

Die diens en gasvryheid is uit die boonste rakke. 'n Regte juweel van 'n plek.

Michiel M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Eienaars baie betrokke om jou tuis te laat voel.

Amanda D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld.

Sal 117 on Oak beslis aanbeveel. Pragtige, skoon en netjiese kamer en badkamer. Veilige parkering. Die welkommandjie was 'n groot bederf en die ontbyt was heerlik.

Deon L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, rustig en baie netjies.

Lize-Marie het ons vriendelik ontvang. Ons kar was veilig parkeer. Die slaapplek was pragtig skoon en netjies. Ons welkom mandjie op aankoms en die oggend voor vertrek met eet bederfies was 'n onverwagse bonus.

Renier B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon verblyf.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die eenheid was netjies en skoon met alles wat jy nodig het en meer. Die gesonde ligte ontbyt was baie welkom. Sal dit regtig aanbeveel.

Maritsa J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa J
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker.

Lize-Mari en haar man was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n paar lekker bederfies ekstra gekry. Dit was lekker rustig en ontbyt is in die tuin bedien waar ons lekker onder 'n boom kon sit en luister na al die voëltjies. Geen geraas nie, area is baie stil en rustig. Ek sal beslis weer 'n draai kom maak. Dorp is 700 m van verblyf af en alles is naby.

Bianca D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, mooi en gemaklike verblyf!

Die gastehuis is naby aan die hoof aantrekkings en restaurante geleë. Die eenheid het als bevat wat mens moontlik nodig kan kry (en meer). Dit was rustig en ons het baie ontspanne gevoel. Jy kry die oggend ‘n lekker ontbytmandjie by jou deur afgelaai, baie lekker!

117 on Oak's terugvoer

Baie dankie Bianca,
Vir die goeie terugvoer, dit was heerlik om jul te kon ontmoet.
Ons hoop om julle gou weer in die nabye toekoms te sien.
Jul was puik gates gewees.
Groete,
Lize-Mari

117 on Oak
Michelle V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, smaakvol gemeubileer - waarde vir geld.

Netjies, smaakvol gemeubileer en het 100% voldoen aan ons verwagtinge vir ons oorslaap. Ons moes vroeg die volgende oggend vertrek en hulle was selfs bereid om 'n vroeë ontbyt te doen. Die mandjie met peuselhappies net na ons aankoms was 'n lekker bederf. Sal vir seker weer hier oornag as ons in die omgewing is.

117 on Oak's terugvoer

Beste Michelle,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Hoop om julle weer te sien sodat ons die ontbyt vir jul kan doen, dit is tog so lekker om die ontbyt buite onder die bome met die voëltjies te geniet.

Vriendelik groete,
Jacques en Lize-Mari

117 on Oak
Lisa B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb hospitality.

Thank you to our hosts for looking after us so well, everything was wonderful especially the delicious breakfast, highly recommend 117 on Oak!

117 on Oak's terugvoer

Thanks so much for the wonderful feedback. It was lovely to have you at our place.

Kind regards,
Jacques and Lize-mari

117 on Oak
Ronel V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Awesome verblyf by 117 on Oak!

Ons het elke oomblik geniet by 117 on Oak. Die gasvryheid van Lize-Mari en Jacques van die oomblik wat ons daar aangekom het, was great. Die interessante mandjies wat sy ons mee bederf het wat oulik en jy kon die moeite en liefde voel. Alles is so netjies en op sy plek. Lize-Mari lewe haar droom en sy is beslis 'n gasvrou duisend. Baie dankie vir alles en ons sal beslis weer kom kuier.

Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 117, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA330edb7c0b2b822d0910b7c6f3e8724fc66fb3a41128913c7efdee92288c25e737bb87470424189c0e5a02416b713007c795?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 117 Oak Avenue Cullinan 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.673107998572 28.522188790074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!