We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

119 Laguna La Crete

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 18, 119 Laguna La Crete, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

119 Laguna La Crete is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Uvongo aan die Suidkus. Dié pragtige eenheid het 'n balkon met 'n uitsig oor die oseaan en strand waar gaste kan dolfyn- en walviskyk, asook bote dophou.

Die eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers, is volledig gemeubileer en geskik vir selfsorg. Die slaapkamers het linne, 'n spieëltafel, skuifvensters en 'n kluis. Elke kamer het ook 'n plafonwaaier. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Daar is 'n ruim oopplan-kombuis met al die elektriese kombuistoebehore. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV, plafonwaaier en lugversorging. Daar is groot skuifdeure wat lei na die balkon met pragtige uitsigte.

Uvongo se strand, strandmeer en waterval is stapafstand van die eenheid af en die kompleks bied privaat toegang tot die strand. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane met maklike toegang, gemeenskaplike braai-areas, 'n kinderswembadjie en 'n selfsorg-wassery. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en elke eenheid het 'n veilige parkeerplek vir 'n voertuig en sleepwaentjie.

Laguna La Crete is 3,5 km vanaf Shelly Centre Mall en 3,7 km van Margate se strand af. Daar is verskeie winkels en restaurante teen die strand. Die woonstel is ideaal geleë naby winkelsentrums, restaurante en die waterpark by die casino wat net 25 km hiervandaan is. Ander doendinge in die omgewing sluit zipline, brugswaai by Elandmeer en Oribi Gorge in. 119 Laguna La Crete is geaffilieer met 62 Topanga.

Slaapplek

’n Bespreking by 119 Laguna La Crete sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir 119 Laguna La Crete
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Selveylaan 18, 119 Laguna La Crete, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 119 Laguna La Crete het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 18, 119 Laguna La Crete, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiNTVkZDRjLTcyZTItNDU1NC1iMzhmLTE4NWE4NGVmMzVmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 18 Selvey Avenue 119 Laguna La Crete 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.836847315456 30.393247604043