LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 119 Laguna La Crete | LekkeSlaap
+29

119 Laguna La Crete

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir 119 Laguna La Crete
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louis G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis G
Gesin met tieners

Dit was lekker. Net weer was nie lekker nie. Kinders het siek geword.

Andre se hulp was 150% dankie daarvoor. Enigste negatiewe punte is die braaier op die stoep se pype binne kan vervang word en die braaitang kan maar vervang word. 'n Ou bruggie na die strand kan 'n pluspunt wees. Verder was dit heerlik kan glad nie kla nie. Almal vriendelik en het lekker gebly.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal aandag gee aan die braaier en braaitang.

119 Laguna La Crete
Elrie D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig naby see en alles in woonstel daar wat mens nodig het.

Was heerlik. Lê op jou bed en kyk na see dag en nag. Naby swemstrand en gerieflik ingerig.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Elrie,

Baie dankie vir jou lieflike terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons hoop julle kom bly gou weer! :)

119 Laguna La Crete
Claudette U - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette U
Gesin met tieners

Baie lekker vakansie.

Baie lekker ligging.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Claudette,
Ons is bly julle het julle vakansie en verblyf geniet.

119 Laguna La Crete
Johan C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Aircon not working. Pillow casses and sheet dirty. Gas braai very dirty,silinders inside are blocked,the flames does not come out.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Dear Johan, Thank you very much for your review. As you are aware we urge guests to report any anomalies immediately upon arrival, it is a pity we only find out about these matters now rather than on the day of check-in. None the less we will have our agents investigate immediately. We look forward to seeing you and family again in the future. All the best, Michael and Vicki

119 Laguna La Crete
Elena K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elena K
Saam met vriende

Lekker gebly.

Slaapbank in sitkamer sit deur op staal. Baie dun kussing. Badkamers kort beslis aandag. Sal mooi pas by nuwe gordyne en blinders. Dubbelbed matras baie onaangenaam, kort nuwe mantras. Duvet is knopperig nie goeie kwaliteit nie. Kort nuwe skoppie en grafie. Badkamers kort beslis aandag. Stortkop sit te teen muur kort 'n langer pypie sodat dit kan beweeg word.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Elena,
Baie dankie vir jul ondersteuning en vir jul terugvoer, ons het ons agente gevra om na al die items te kyk en ons sal seker maak dit word gedoen. Ons is baie bly dat julle Laguna geniet. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!
Groete
Michael en Vicki

119 Laguna La Crete
Elize R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie dankie vir die netjiese verblyf, ons het dit baie geniet. Ek sal dit beslis aanbeveel! Pragtige uitsig en alles wat mens nodig het in die woonstel.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Elize,

Baie dankie vir jul ondersteuning en vir jul positiewe terugvoer! Ons is baie bly dat julle Laguna geniet.

Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!

Groete
Michael en Vicki

119 Laguna La Crete
Michael R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R
Gesin met tieners

Vir ons was alles perfek.

Laguna La Crete-kompleks is volgens ons min of meer sentraal aan alles wat ons wou/moes doen. Die woonstel self was perfek vir ons.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

For us everything was perfect.

We found the Laguna La Crete complex to be more or less central to everything we wanted/needed to do. The flat itself was perfect for our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Dear Michael,

Thank you very much for the great review and for your support.
We look forward to seeing you and family again in the future.

All the best,
Michael and Vicki

119 Laguna La Crete
Toy E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy E

Baie lekker.

Sal enige een aanbeveel om daar in te boek

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Toy,

Baie dankie vir jul ondersteuning en vir jul positiewe terugvoer! Ons is baie bly dat julle Laguna geniet het en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!

Groete,
Michael

119 Laguna La Crete
Bruce Andre S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce Andre S
Saam met vriende

Awesome.

Dankie, alles was awesome, behalwe trappe klim.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Ba,

Baie dankie vir jul ondersteuning en vir jul positiewe terugvoer!

Ons wens ook daar was eerder n hysbak gewees. Trappe kan soms moeilik raak, maar hou verseker die hart gesond.

Ons is baie bly dat julle Laguna geniet het en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!

Groete,
Michael

119 Laguna La Crete
Zelia C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, gerieflik en netjies.

Dit is 'n netjiese eenheid wat goed geleë is en wat ruim genoeg is vir 'n klein familie om gerieflik vakansie te hou. Oulike klein stoepie met braaiplek en ekstra ys, vrieskas.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Zelia,

Baie dankie vir jul ondersteuning en vir jul positiewe terugvoering! Ons is baie bly dat julle Laguna geniet het en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!

Groete,
Michael

119 Laguna La Crete
Nicolene V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en veilig.

Dit wat jy op die website gesien het is wat jy gekry het.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Nicolene, Baie dankie vir julle positiewe terugvoering en vir julle ondersteuning.
Ons is baie bly dat julle dit geniet het by 119 Laguna en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Groete, Michael

119 Laguna La Crete
Kotie T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi sal weer gaan.

Sakpas-vakansie! Sien weer!

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Kotie,

Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle dit geniet het by 119 Laguna en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Groete,
Michael

119 Laguna La Crete
Leendert M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

6 uit 5

Ons het baie lekker gebly, beste toegeruste eenheid. Baie ruim en goed geleë.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Leendert, Baie baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle Laguna geniet het en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Voorspoed vir 2018 en alles van mooi is vir julle.
Groete, Michael

119 Laguna La Crete
Ida J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ida J
Gesin met klein kinders

Ons as gesin het veilig gevoel. Sekuriteit was sigbaar.

Die eenheid se dekor was pragtig en prakties. Kombuis was goed toegerus. Daar is net 'n slegte reuk in die kombuis. Kon nie vasstel presies waarvandaan dit kom nie. In die hoofslaapkamer, was daar 'n bedompige reuk. (Ruik soos iets wat lank nat was).

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Ida, baie dankie vir u terugvoering. Weereens baie, baie dankie ook vir julle ondersteuning. Ons agente het gereël om al die pype ensovoorts, te laat stoom skoonmaak. Ons reël ook dat hulle die dag voor die tyd die ruite oop los, sodat die eenheid bietjie lug kan kry.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete, Michael Jones.

119 Laguna La Crete
Lukas V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en mooi view.

Absolute heerlike plek om te bly, naby al winkels en strand, en baie mooi uitsig. Die eenheid is baie netjies en skoon en het al die toebehore om heerlik vakansie te kan hou.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Lukas, die is vir seker baie goeie terugvoering.
Weereens baie baie dankie vir julle ondersteuning.
Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hulle tyd by Laguna 119 geniet het.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Michael Jones

119 Laguna La Crete
Andries B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met vriende

Lekker rustig.

Die woonstel was baie skoon en netjies. Die kombuis is goed uitgerus (maar kan doen met 'n teepot). Die gas braai op die stoep werk goed. Die uitsig is mooi. Die kompleks is baie netjies en goed georganiseer. Ouer mense of enige persoon met loop probleme sal miskien nie so lekker die trappe na die derde vloer kan klim nie.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Andries
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering.
Ons sal vir seker 'n tee pot aanskaf, baie dankie vir die voorstel.
Ons is baie bly dat julle dit geniet het by 119 Laguna en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.
Groete, Michael

119 Laguna La Crete
Laurika O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika O
Gesin met klein kinders

Awesome.

Die verblyf was baie mooi, mense was hulpvaardig en goeie diens.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Laurika,
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering!

Ons is baie bly dat julle Laguna geniet het!

Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!

Groete, Michael

119 Laguna La Crete
Sonette S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette S
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik om 'n fantastiese vakansie in so heerlike blyplek te kon spandeer!

Ons voel die woonstel het bietjie verf nodig en die stort se deur was stukkend. Ons woonstel het ook nie 'n sekuriteitshek gehad nie. Andersins was dit rustig en net wat ons nodig gehad het.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Sonette ,

Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering! Ons het reeds gereel om die stort deur te laat vervang vroeg in Januarie, ek dink julle voorstel van n sekuriteitshek is n goeie idee!
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien, n geseende kersfees vir julle!

Groete, Michael

119 Laguna La Crete
Philile N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philile N
Saam met vriende

Serendipity.

I really loved the sound of the ocean anytime I'm in the room. Everything is nearby, from educational to crazy fun. Would definitely come back plus the prices are way reasonable especially if it's family or with friends.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Dear Philile,
Thank you very much for the great review!
We are ecstatic that you loved your stay and cant wait for you to stay over again in future!
Kindest Regards, Michael

119 Laguna La Crete
Mike C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, very comfortable, spacious unit.

We really enjoyed our short stay at 119, everything was as described,a small hiccup with the DStv but quickly sorted out by Michael. I would definitely recommend this lovely holiday flat and will be booking again as soon as we get a gap. A+++++.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Dear Mr Cope,
Thank you for your patience and understanding regarding the DStv, electronics sometimes have a mind of their own!
We are ecstatic that you enjoyed your stay and we really hope to see you again in future. Thank you once again for your support and for the great review!
Kindest Regards,
Michael

119 Laguna La Crete
Alta S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en netjies met die mooiste uitsig!

Ons het ons verblyf verskriklik geniet. Alles wat ons kon benodig was in die woonstel. Baie veilig en het die mooiste uitsigte vanaf die balkon asook die hoofslaapkamer.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Alta,
Die is inderdaad wonderlike terugvoering! Weereens baie baie dankie vir julle ondersteuning!
Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hulle tyd by Laguna 119 geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Michael Jones

119 Laguna La Crete
Kay P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay P
Gesin met tieners

Excellent.

Will recommend to my family and friends.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Dear Kay,

Thank you for the great review! We are very happy that you enjoyed your stay and cant wait for you to stay over again in future!

Kindest Regards, Michael

119 Laguna La Crete
Vicki G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki G
Gesin met klein kinders

Perfect, just perfect!

Everything we needed, friendly staff and the unit is conveniently situated. Literally right on the beach, lovely pools and great amenities. Great for kids and most importantly we felt very safe! We will definitely be back!

Nkamang T - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkamang T
Gesin met klein kinders

119 is a getaway location for quiet and peace - the sound of water and the ocean view is so sublime.

I never expected such perfection in this unit. The comfort of the unit, the surroundings, for the first time in a long time I was able to think straight. Unit was clean and the area so serene and tranquil. Thank you Michael and TravelGround for your warmth and readiness to assist.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Dear Nkamang,
Thank you very much for the awesome review! All we can say is thank you, we are ecstatic that you loved your stay and cant wait for you to stay over again in future!
Kindest Regards,
Michael

119 Laguna La Crete
Henri H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri H
Gesin met klein kinders

Was 'n heerlike en veilige verblyf.

Geen klagtes kan gegee word nie, was skoon netjies en veilig. Baie dankie. Sal graag weer van die verblyf gebruik.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Retha,
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir julle positiewe terugvoering! Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!

Groete, Michael

119 Laguna La Crete
Anel N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die skoonste vakansieblyplek ooit.

Sien die sterre.

Martonette M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martonette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Ons was baie gelukkig met die woonstel en die strand is loopafstand. Ons sal verseker weer soontoe gaan.

Ons wat baie gelukkig met die diens wat ons gekry het. Hulle het ons selfs gehelp toe ons een dag vroeër wou inklok. Baie dankie aan Michael wat ons gehelp het so op 'n Sondagoggend. Die woonstel het die mooiste see-uitsig en was perfek vir ons 4 groot mense gewees. Daar is genoeg spasie vir almal en als wat jy nodig het is in die eenheid. Ons was mal oor die strand en hoe maklik mens by die stand kan uitkom van die woonstel af. Ons kon ook langs die strand afloop en skulpies optel en het die mooiste seelewe sien. Oor als was ons baie gelukkig en ons beplan om volgende jaar weer te kom. Dankie aan almal wat betrokke was.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Beste Martonette,

Baie dankie vir julle ondersteuning en vir die positiewe terugvoer, ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien!

Groete,
Michael

119 Laguna La Crete
Chehaan S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chehaan S
Gesin met klein kinders

Awesome, clean, comfortable, refreshing experience.

A breathtaking experience, the view from the balcony was amazing. I would recommend this holiday destination to those who enjoy the finer things in life. It was an unforgettable experience , the accommodation is so comfortable it feels like you are in paradise. The scenery is so lavish it's as if you have experienced heaven.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Hi Chehaan,

Thank you for the great review, we are more ecstatic that you had an awesome stay and would love to see you and the family again in future!

All the best,
Michael Jones - Laguna 119

119 Laguna La Crete
Elsabe R - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan oor absoluut niks kla nie! Lieflike plek!

Dit was net 'n glipsie gehad dat julle gedink het ons kom eers die Maandag i.p.v. die Sondag. Maar julle het dit baie vinnig reggestel en ons 'n nog beter eenheid gegee vir die een nag tot ons eenheid reg was. Die agent was fantasties en behulpsaam. Ons het so lekker gebly en ek sal ons eenheid vir enigiemand aanbeveel. 'n Beter ligging kan mens nie voor vra. Dis lekker sentraal en baie netjiese kompleks met vriendelike sekuriteitspersoneel.

119 Laguna La Crete's terugvoer

Hi Elsabe,
Baie dankie vir julle ondersteuning en vir die positiewe terugvoer, dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hulle tyd by Laguna 119 geniet het.
Ons sal beslis die mooi woorde vir Hettie en die sekuriteitspersoneel aan stuur.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete,
Michael Jones
Laguna 119.

119 Laguna La Crete
Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan 18, 119 Laguna La Crete, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiNTVkZDRjLTcyZTItNDU1NC1iMzhmLTE4NWE4NGVmMzVmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595  per nag(plek vir 4) 29 5 1 5 18 Selvey Avenue 119 Laguna La Crete 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.836847315456 30.393247604043
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!