Marina Martinique Akkommodasie by 12 Claptons Marina Martinique | LekkeSlaap
+12
+12

12 Claptons Marina Martinique

  • Vanaf R550 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordelike Toegangspad, Marina Martinque, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

12 Claptons Marina Martinique is 'n selfsorg-eenheid wat in 'n veilige kompleks, aan die oewer van die Marina Martinique-kompleks se kanaal en die strandfront in Jeffreysbaai geleë is.

Dié woonstel is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met die nodige toebehore. Die sitkamer is langsaan die kombuis en het rietmeubels. Die eenheid is ingerig met 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste moet asb. hul eie slimkaart en DStv-dekodeerder saambring.

Die woonstel het sy eie braai-area en parkeerplek vir 1 voertuig en 'n ekstra parkeerplek vir 'n waentjie. Die kompleks beskik oor 'n swembad en 2 restaurante buite die kompleks. Dis slegs 100 m vanaf die strand geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by 12 Claptons Marina Martinique sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir 12 Claptons Marina Martinique
Netheid
3.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Noordelike Toegangspad, Marina Martinque, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink 12 Claptons Marina Martinique het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Vanaf R550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordelike Toegangspad, Marina Martinque, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MWFkYTkzLWU5MmItNDY2Mi1hMDBhLWMzN2QzMjZmM2E5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 Northern Access Road Marina Martinque 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.075892319074 24.919403493404
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za