LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 12 Decades Art Hotel | LekkeSlaap
+25

12 Decades Art Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fox-straat 286, Maboneng, Johannesburg, 2094, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

12 Decades Art Hotel is in die hartjie van Johannesburg se middestad, in die kultuurdistrik, Maboneng. Die hotel is die ideale bestemming vir vakansiegangers en sakereisigers.

Verblyf is beskikbaar in 14 Standaard-ateljees en 1 Superieure Ateljee. Die kamers is ontwerp deur van Suid-Afrika se mees gevierde kunstenaars en ontwerpers en elke kamer verteenwoordig 'n belangrike tydperk in die stad se geskiedenis. Verder het elke kamer lugversorging of 'n waaier, 'n kluis en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf.

Selfbediening word aangemoedig, maar gaste is meer as welkom om vir bystand te vra.

Die hotel het WiFi, binne-parkeerplek in die Main Street Life-gebou, maar dit is onderhewig aan beskikbaarheid. Vervoer vir gaste wat in en om die stad wil verken, kan met die interne vervoerdiens gereël word. Lughawependeldienste is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Fox-straat 286, Maboneng, Johannesburg, 2094, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fox-straat 286, Maboneng, Johannesburg, 2094, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3548459568261bf612c7479cddebb457322a39356380ebdbb3f996997e6368f7791537efd36f89984f2686c5fbdf1fae3252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 286 Fox Street Maboneng 2094 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.204360050061 28.059681504965
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!