Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Decades Art Hotel

Standaard-ateljees
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
Beskrywing

Dié ateljee-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Verder is daar lugversorging, 'n waaier, kluis en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Ateljee
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Die oopplan-ateljee-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat ook oopplan is, met 'n bad en stort. Verder is daar 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n waaier en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hout-dakwoonstel
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamer wat elk 'n koningingrootte-bed het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel front noord en daar is baie natuurlik lig in die woonstel. Groot stapeldeure bied toegang tot die balkon wat strek oor die hele voorkant van die gebou en 'n asemrowende uitsig bied oor die Maboneng Precinct en die stad se silhoeët. Hierdie woonstel het WiFi, kookgeriewe, silwerware en 'n groot TV-skerm.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koper-dakwonstel
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie groot oopplan-woonstel het 'n 12 m houtbalkon wat 'n uitsig oor die stad bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite badkamer met 'n stort, koperbad en 'n verhewe platform wat deur 'n glas-skuifdeur wat gestapel kan word omring word en 'n toilet het. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus en dit het 'n kombuistoonbank wat 5 m lank is. Die verblyf het universele muurproppe en USB-proppe by die bed regdeur die woonstel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Maboneng-soldereenheid
Vanaf
Vanaf R2 875
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie soldereenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Daar is 'n badkamer met 'n stort, losstaande bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus en daar is baie natuurlike lig. Die eenheid het gemaklike banke en 'n Apple-TV met 'n klankbalk.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Glas-dakwoonstel
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie dakwoonstel is soos 'n eiland in die wolke, dit word deur vensters wat oor 3 verdiepings strek omring en dit bied 'n uitsig oor Johannesburg se silhoueët. Die moderne ontwerp weerspieël die ware stadslewe met 'n gesofistikeerde en gemaklike gevoel. Die dakwoonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Daar is 'n ekstra badkamer met 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fox-straat 286, Maboneng, Johannesburg, 2094, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aa9a2ad89026f37bcc006d5cfeaad3209bda8e9ca29ababc157fd50e036622e7d1a5e8e6cc14c1249fd51be2e4783885e3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 286 Fox Street Maboneng 2094 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.204360050061 28.059681504965