Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Hokaai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 62, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

12 Hokaai is in die prentjiemooi kusdorpie, Uvongo Beach, Margate, geleë. Dit is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die woonstel het 'n wonderlike ligging en is naby die strand. Dit is die ideale keuse vir gesinne of groepe vriende wat na 'n ontspannende en genotvolle vakansie by die see op soek is.

Die eerste en tweede slaapkamers spog met 'n see-uitsig en het elk 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n etenstafel, 'n L-vormige rusbank en 'n slim-TV. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die lieflike son van die suidkus tydens 'n rustige braai op die stoep van hierdie goed versorgde en veilige kompleks geniet. Daar is ook 'n toesluitmotorhuis en ekstra parkeerplek binne die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 12 Hokaai sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Venessa Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 4

Jaar gelys 6

Ligging

  • Colinstraat 62, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 62, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1384fda2481bf6ac5ebc4ea1bdb08f13a38bff8892e55c8e10605f383147cd38f0b85df239cdcad18e8d659175cc895f68b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 6) 62 Colin Street Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.831081100681 30.398239830688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem